Waterspoort Akkommodasie by Mafunga Lodge | LekkeSlaap
+13
+13

Mafunga Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Mafunga Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Greta V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Lieflike, ruim plek. Ideaal vir familiebyeenkomste.

Shane H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most beautiful place in a secluded quiet area.

Very friendly and helpful host. It is an absolute lovely setting for a quiet weekend away.

Stephan T - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy het die hele bosveld-lodge net vir jouself.

Mens kan hierdie lodge sterk aanbeveel, veral by 'n familie wat vir een of ander rede wil bymekaarkom. Die hele lodge is tot beskikking van een groep, die tuin is lieflik en dit is in 'n semi-natuurlike omgewing met rooibokke en baie voëls. Verder voel mens baie welkom, van die e-pos voor die besoek, die ontvangs met aankoms, en die deurlopende dienste terwyl mens daar is.

Mafunga Lodge's terugvoer

Baie dankie. Ons sal graag nog wenke of aanbevelings verwelkom om ons dienste te verbeter. Groete. Mafunga Bestuur

Mafunga Lodge
Johan D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Baie pragtig

Baie vriendelike mense.

Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portions 7 & 8 of Klipriver Farm, Waterpoort, 0905, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhZDQxNzQ2LTQwZTUtNDU4Ni1hNzdkLTNlOGM2YzgxMDQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4.5 Portions 7 & 8 of Klipriver Farm Waterpoort 0905 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -22.866052593932 29.648838043213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za