Mafunga Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anita D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goed ingerig.
Monica J - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik verlate en alleen - presies net wat ons gesoek het om ons siele te voed.
Trudie L - Sep 2020
Algehele gradering
Die plek is ideaal vir 'n naweek weg, maar nie juis vir een nag akkommodasie nie.
Greta V - Nov 2019
Algehele gradering
Lieflike plek.
Shane H - Jul 2016
Algehele gradering
The most beautiful place in a secluded quiet area.
Stephan T - Jul 2015
Algehele gradering
Jy het die hele bosveld-lodge net vir jouself.
Mafunga Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons sal graag nog wenke of aanbevelings verwelkom om ons dienste te verbeter. Groete. Mafunga Bestuur
Johan D - Okt 2013
Algehele gradering
Baie pragtig
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Portions 7 & 8 of Klipriver Farm, Waterpoort, 0905, Limpopo