Beskrywing
Hierdie grasdak-houtchalet het slaapplek vir 6 en het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 1 dubbelbed en die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Bababed is op aanvraag beskikbaar en linne word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en mikrogolf en die chalet het sy eie boma. Tydens reen seisoen moet gaste in chalet Bosbok en Springbok liefs met n bakkie, SUV of 4 x 4 ry.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Bababedjies is op aanvraag beskikbaar, en linne word voorsien. Elke chalet word voorsien van basiese breekware, skottelgoedseep en toiletpapier.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klip-chalet het slaapplek vir 4 en sy eie boma. Daar is 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Een kamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Bababed is op aanvraag beskikbaar en linne word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n 2-plaatstoof en mikrogolf. Tydens reen seisoen moet gaste in chalet Bosbok en Springbok liefs met n bakkie, SUV of 4 x 4 ry.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Bababedjies is op aanvraag beskikbaar, en linne word voorsien. Elke chalet word voorsien van basiese breekware, skottelgoedseep en toiletpapier.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie baksteen-chalet is naby die swembad en speelparkie en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bababed is op aanvraag beskikbaar en linne word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en mikrogolf en die chalet het sy eie boma.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Bababedjies is op aanvraag beskikbaar, en linne word voorsien. Elke chalet word voorsien van basiese breekware, skottelgoedseep en toiletpapier.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off R509, Farm Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang