LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magalies Wild Game Farm | LekkeSlaap
+21

Magalies Wild Game Farm

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Magalies Wild Game Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Tamsin O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tamsin O
Gesin met tieners

Good but not quite what was promised

While I definitely opted for our chosen accommodation, the Leopard, it was not exactly what I envisioned. There should be a lot more information about the fact that it is, really, just hard shell camping. If we'd known this, we would have packed better. It was lovely, but just quite pricy for what it offered.

Rone H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rone H
Gesin met klein kinders

Pragtige natuur, wonderlike mense met 'n ongelooflike rustige atmosfeer.

Tannie Rina het ons met vriendelikheid ontvang en ons dadelik op ons gemak laat voel, ons kinders was vry om te speel en te hardloop en het nie na lank na ons aankoms nie kom vra of ons sommer baie lank daar kan kuier. Tannie Rina het hulle baie vertel oor skilpadjies en die kinders het met nuwe kennis terug gekom huis toe. Dit is 'n wonderlike plekkie om by uit te rus en weg te kom van die alledaagse gejaag. Ons het 'n lieflike naweek gehad en sal graag weer daar gaan uitrus.

Kowie D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kowie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Rina en Desmond baie vriendelik. Ons hondekinders die stappies vreeslik geniet. Gehou van die erf wat toegemaak was vir hulle veiligheid.

Charl M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker in die bos.

Was lekker weg van die stad en kon net ontspan.

Elsje J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, vinnige wegbreek vir die naweek.

Die Sunflower-eenheid bestaan uit twee wendy-huisies en was netjies en skoon. Die onderdakkombuis het alles gehad wat nodig was. Die stort en toilet is in twee aparte vertrekke en daar was meer as genoeg warm water. Die houthuisies is baie warm, maar waaiers was voorsien. Hierdie blyplek is vir mense wat hou van kampeer maar nie lus is vir tent- of karavaan-opslaan nie en hou van rustieke akkommodasie. Die swembad asook piekniekplek is baie netjies en skoon en die uitsig besonders. Die wandelpaaie is goed gemerk en alhoewel klipperig, maklik om te stap. Dit is maklik bereikbaar met die R24 wat 'n redelike teerpad is en dan is daar 1.5 km se grondpad waarop 'n gewone sedan kan ry, maar baie versigtig. Daarna is daar 'n nouer 0,5 km-grondpad waarop mens ook versigtig moet ry. Oor die algemeen was dit 'n aangename ervaring en ons sal dit weer besoek.

Thandeka M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M
Gesin met klein kinders

Place was up to standard. Will visit again.

More animals, please. Kids enjoyed it.

Janetta H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute fantastic place with fantastic people. Felt so at home.

I recommend Magalies Wild Farm anytime. Rina and her family really live out the word hospitality.

Emily V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily V
Gesin met tieners

Beslis aan te beveel as jy net wil wegkom en jou battery wil herlaai.

Baie goed ontvang deur vriendelike en behulpsame gasvrou. Die blyplek is netjies en skoon en is toegerus met alles wat nodig is. Die hele wildsplaas word baie goed instandgehou. Dit is 'n ideale plek om net weg te kom en in die natuur te spandeer. Ons gaan vir seker weer!

Chantelle D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Gesin met klein kinders

The scenery is breathtaking and the animals plentiful.

Had an amazing time! The scenery is breathtaking and the animals plentiful. Rina was a great host! She went above and beyond to accommodate us and even took our little one for a close-up drive with the animals. The swimming pool was clean and has the most beautiful view. The trampoline was a big plus for the little one. The Leopard Bush Camp was clean and had everything we needed and the evening bonfires under the stars were perfect. We will most definitely be returning soon!

Rachelle S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle S
Saam met vriende

Asemrowend.

Baie vriendelike diens vanaf die bestuur en behulpsaam.

Shannon C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel naby aan die huis.

Ons het 'n wonderlike en ontspanne wegbreek gehad. Die voëllewe is ongelooflik en ons was mal daaroor om die bokke, skilpaaie, springhase en vlakvarke te sien. Die gashere is wonderlik. Ek sal beslis met my hele familie terug kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A slice of heaven close to home.

We had a wonderful and relaxing stay. The bird life is outstanding and we loved seeing the antelope, tortoises, scrub hare and warthog too. Excellent hosts. Will be returning with our whole family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amanda C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en ontspanne wegbreek.

Ek kan Magalies Wilde Game Farm sterk aanbeveel vir diegene wat van bosveld en natuur hou. Dit is rustig veilig en pragtig daar. Die beste is dat hulle troeteldiervriendelik is. My twee labs het hulle avontuur vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer soontoe gaan. Dis waarde vir geld en nie ver om te ry nie.

Esmari P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esmari P
Gesin met klein kinders

'n Netjiese en rustige plek.

Die voëllewe op die plaas is ryk en 'n entjie se stap bring 'n mens by 'n mooi berg-uitsig. Die veraf klank van die hoofpad se verkeer is 'n bietjie steurend as 'n mens op soek is na algehele afsondering.

Chris S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Dit was awesome en sal beslis weer gaan.

Die verwelkoming was great. Die natuurskoon was absoluut pragtig. Ons huis was amazing mooi en met 3 tienerseuns was die DStv 'n groot pluspunt in die aande.

Magalies Wild Game Farm's terugvoer

Baie dankie Michele,
Dit gee vir ons so baie vreugde as ons gaste die plaas en die natuur geniet.
Kom kuier gerus gou weer.!!!

Magalies Wild Game Farm
Wayne C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C
Gesin met klein kinders

Blerrie lekker.

As jy wil ontspan gaan gerus na Magalies Wild Game Farm toe. Ons is soos die "pope" behandel. Die verblyf is fantasties en die veld gids weet waarvan hy praat en doen baie moeite. Definitief die moeite werd en ek sal sommer vinnig weer gaan.

Gerhard M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Heerlike ontspanne atmosfeer in die bos.

Die Leopard Bush Camp is heerlik rustig, maar tog is alles daar om gemaklik te bly. Die beddens en down duvets maak seker dat jy soos 'n klip slaap elke aand! Ideale plek vir iemand wat hou daarvan om met eie voertuig game drives te doen en terselfde tyd bietjie die 4x4 te toets. Baie lekker plek ook as jy van bushwalks hou. Baie welkom gevoel van die oomblik wat die hek by die Game Farm vir jou oopgemaak word. Lekker gebly en die vrou en twee tiener dogters het dit ook baie geniet!

Rina V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend pragtig.

As jy moeg is vir die stad en sy liggies en nodig het om batterye te recharge of net die natuur te geniet is jy by die regte plek. Andre het ons baie vriendelik ontmoet en na ons rondawel geneem. Daar het hy ons die kamp gewys en al die roetes aangewys op die kaart. Saterdag het ons so bietjie gaan stap en van die roetes bekyk, het op 'n pragtige piekniekplek afgekom wat ook op die kaart is en ook nie te ver van ons rondawel nie. Ons het 'n paar volstruise langs die pad teëgekom maar het saggies om hulle beweeg aangesien Andre ons gewaarsku het dat hulle bietjie wild is. Die aand het ons 'n verrassing gehad, Koedoes het besluit om vir ons te kom kuier en het naby ons voordeur gestaan en eet. Los maar jou haardroër, skootrekenaar, I-pod en I-pad by die huis, daar is nie kragpunte nie sleg gas maar die sterre prag saans maak 100% op en bied jou die geleentheid om net te ontspan of so bietjie romanties te raak om die vuur. Soggens geniet jy 'n heerlike opelug stort, maak ontbyt op 'n gasstoof terwyl jy die natuur kan geniet en die voëls in die bome hoor gesels. Wat die plek ideal maak is dat daar nie mense om jou is nie so die natuur word nie versteur deur stemme nie aangesien die eenhede ver van mekaar is. Die plek is ideal vir die natuurmens of die wat nie omgee om vir so paar dae sy gerief op te gee en net te ontspan in die natuur nie. Plek is skoon en netjies en sal beslis weer daarheen gaan want dit gun jou ook die geleentheid om gedagtes skoon te maak.

Magalies Wild Game Farm's terugvoer

Hi Rina. Baie baie dankie vir die ongelooflike review. Shoe jy skryf so amazing ek dink ek gaan biejtie bushcamp toe gaan! So dankbaar julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Yolande

Magalies Wild Game Farm
Theo N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome and quiet

It was easy to book. The place was quiet and we enjoyed the privacy.

Michilina K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michilina K
Gesin met klein kinders

Was so ongelooflik rustig en lekker.

Dit was glad nie wat ons verwag het nie - klein stukkie paradys! Wonderlike wegbreek vir 'n naweek na 'n besige week!

Juanita V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Rustig, na aan die natuur.

Die verblyf bied alles wat ons nodig gehad het, is skoon en netjies. Andre was uiters gasvry en behulpsaam.

Lorraine S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was heel rustig en lekker vir 'n een aand breek.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfonteinpad RV04, Magaliesburg, 2200, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMzMwMDk2LThmN2MtNDVhYy05N2Q1LTk0ZmQyNmY3YzBkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 Vlakfontein Road RV04 Magaliesburg 2200 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.910416892722 27.394163175143
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!