Hartenbos Uitspan Op Magersfontein
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Uitspan op Magersfontein is 'n bekoorlike luukse selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in die hartjie van Hartenbos, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir paartjies.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes in ‘n en suite-slaapkamer met lugversorger.
Die ensuite badkamer beskik oor stort, wasbak en toilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is wasmasjien en tuimeldroer.
Die ooplan kombuis sitkamer het 'n gemaklike bank en stoel en smart TV en gratis Wifi. Die kombuis het yskas- vrieskas met 1 plaat induksie stofie asook lugbraaier, mikrogolf, ketel en toaster. Braairoosters en braaibenodighede word voorsien.
Gaste kan op die patio ontspan en onderdakbraaigeriewe geniet. Veilige parkering en 'n alarmstelsel bied ekstra gemoedsrus.
Uitspan op Magersfontein is gerieflik geleë naby die strand, plaaslike winkels, restaurante, waterparke en gewilde besienswaardighede, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n kuswegbreek.
Klein skoothondjie sal met vooraf reeling toegelaat word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang