Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maggie's Gift

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Maggie's Gift
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Faldie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faldie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed the house and all its amenities to the fullest.

Was a peaceful and tranquil few days we enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette R J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dorpie met 'n besonderse atmosfeer.

Ons het net een nag by Maggie's Gift oorgebly en sou graag langer daar wou oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke waar ons al oorgebly het!

Die enigste probleem was dat ons verblyf te kort was. Sou baie langer as die 2 nagte wou bly! Die dekor is pragtig. Alle toerusting is modern, die plek is skoon. Alles wat mens nodig het was daar, asook die ekstra 'touch' soos wit rose hier en daar en selfs in die wasbakke in die badkamers. Pragtige tuin! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ammi S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ammi S
Saam met vriende

Aangenaam.

Wil graag positiewe kritiek lewer: Oorweeg om duvet inners te vervang. Baie dun. Oorweeg om aandag aan stortdeur/rubbers/badkamer te gee. Verder was alles lekker en goed, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon, maak voorsiening vir alles. (Genoeg muurproppe, komberse, ens.) geen tekort. Vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met vriende

Sien sterre.

Geen WiFi-sein nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant with a lovely layout. Love the attention to detail in the design.

I wish we had more time to enjoy all the amenities, but we only stayed for one night. Next time will be longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Rustig. Gerieflik en netjies.

McGregor is 'n baie vriendelike dorp en die mense baie gasvry. Blyplek was gerieflik en netjies. Ons het die stilte baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maggie's Gift is 'n pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Pragtige tuin en onderdakstoepie.

Ons kon ongelukkig net een nag oorbly, maar sal graag weer wil terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brent P
Gesin met tieners

Lovey location and amenities.

Loved our stay. Great service. Lovely room with top class finishes and great grounds - makes it possible to either wander the dorpie or have a private braai at the fire pit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drummond M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drummond M
Saam met vriende

Nice compact accomodation, good location.

Poor DStv selection. Needed more braai tools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea C
Gesin met tieners

Cosy facility, centrally located.

The accommodation had everything we needed. We were very comfortable in this lovely setting in the middle of McGregor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinet F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Reinet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and spacious.

Comfortable stay in a clean and spacious house. The only complaint was the parking next to the street without a gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette L

Vriendelike ontvangs. Woning met warm atmosfeer, mooi uitsig. Goed ingerig.

McGregor is 'n vriendelike dorp. Hou van die eenvoudigheid en rustigheid. Stilte en natuur is eerste prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Fantastiese ruim & modern, met alles wat mens kan nodig hê.

Mooiste ligging, veilig en ruim akkommodasie. Baie goeie kwaliteit beddegoed asook kombuistoerusting, het gedink aan alles, selfs speserye, melk ens. Ons het 'n fantastiese 3 nagte gehad, sal dit defnitief aanbeveel. Meryl het ons daar ontmoet vir sleutel asook aanwysings, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean and well-appointed accommodation. The Only negative was that WiFi was not operational.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J
Saam met vriende

Rustig, stylvol en gerieflik.

Was werklik beïndruk met die huis. Ten volle toegerus en het niks gemis van ons huis nie, alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit was skoon, gerieflik en baie stylvol. Gasvrou was behulpsaam en op tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable and well appointed cottage and perfect base.

We were in McGregor during the coldest weekend in the history of the world. For this particular weekend, it would have been nice to have a little heater (we spent some time reading and writing - which was the aim of the weekend). The TV remotes do need some instructions - they were impenetrable and it would have been nice to have some music at some stage. The cottage was well positioned in terms of getting to the town and we really enjoyed the local restaurants and coffee shops (and even an impromptu yoga class). Enjoyed our weekend very much. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel Wessels W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel Wessels W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Seep en shampoo in badkamers, oor die algemeen pragtig en rustig.

Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lew R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lew R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thought it would be good, but it completely surpassed our expectations, it was superb and we love it.

This is simply not just another self-catering cottage, it adjoins the owner's holiday home, so those who this does not suit, should note it is not a free standing cottage on its own property. That said, the owners allow you complete privacy and the attention to detail is impeccable. Beautifully equipped and everything worked perfectly, also spotlessly clean, it has a very good location in the upper section of McGregor which is where you want to be. We would certainly return and highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia M
Enkelreisiger

Die beste selfsorg akkommodasie wat jy kan begeer.

Met my aankoms by Maggie's Gift het ek soos 'n eregas gevoel. Is hartlik verwelkom en deur die stylvolle woonstel met vars rose in elke vertrek geneem. Die woonstel is deeglik toegerus en daar was selfs beskuit by die boeretroos. In die goedversorgde tuin hang die geur van rose en laventel op jou pad na die braai-area. Soek jy dus rus vir jou siel, kom na McGregor waar mens nog stop dat die tarentaalgesin oor die straat kan loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek vir iemand wat hard werk!

Ons was baie in ons skik omdat alles pragtig is en luuks. Net die beste was tot ons beskikking. Ons het heerlik uitgerus en gelees aan die boeke en tydskrifte in die huis. Die tuin is soos 'n oase en ons wou net heeltyd op die stoep kuier met die pragtige tuin om na te kyk. Ons het wel al die DVD's reeds gesien - maar dit is nie hulle skuld nie! Ons het ons TV kanale gemis, maar ons kon lees, so dit is fine. Ons sal graag weer eendag daar wil gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
June A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
June A
Saam met vriende

Beautiful accommodation.

We loved the beautiful and tastefully decorated garden rooms. We did not want for anything. Pleasant greetings and departures. However the rooms were not sound proof. Loved McGregor - a peaceful and friendly town. Will recommend it. Thanks for the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar nie privaat nie.

Maggie's Gift is netjies, maar daar was dinge wat kwel: ons het spesifiseer ons wil twee king size beddens opgemaak hê, toe was in die een kamer twee enkelbeddens wat toe eers oor-opgemaak moes word. Die eenheid loop uit op 'n grasperk en tuin waar ook ander mense rondgeloop het, dus het ons nie privaat gevoel nie. Daar was ook 'n verwer wat ook daar rond gewerk het. Voorts is die WiFi sodanig swak dat ons nie kon werk of e-posse kry nie, wat problematies vir beide van ons is. Die DVD-speler het nie gewerk tot iemand dit kom regmaak het twee aande later. Die haardroër was nie waar dit veronderstel was om volgens die lysie te wees nie (dit was in die ander kamer) so ook die muskietprop, so ons moes soek daarvoor. Die sleutel tot die agterstoep was nêrens te vinde nie, en ons moes die volgende dag hoor dis iewers in 'n blikkie. Die plek was dus nie so gerieflik en privaat soos ek gewoond is tydens naweke weg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die Woordfees geniet deels omdat die verblyf goed was.

Die gastehuis is sentraal en in 'n mooi omgewing. Dis mooi, veilig en die diens is goed. Personnel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het die aand so geniet! Pragtige plek, daar kort net niks in die huis nie, enigste negatief was die WiFi-opvangs, maar daar word glo daaraan gewerk. Die gasvrou was uitstekend gewees sy het ons die heeltyd op hoogte gehou, plek was pragtig en skoon gewees. Sal ons weer daar gaan bly? 'n Beslisste ja!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Enkelreisiger

Good spot, had all I needed as an individual. Well-fitted and set up.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect self-contained abode in quaint town.

I was surprised at how big this place was and how nice it was fitted out, it felt homely and spacious from the minute we walked in. An added surprise was the TV and DVD's, nice to settle in for a night and enjoy the lofted lounge room. On the main road so everything is within walking distance and the host was great too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 83, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACB7o845WHX9GW9j7DuA1MmoYvjkcYwsuef7z8HL0PipsSV0BX8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 83 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.951599217771 19.823622107506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem