6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2 Anchor Crescent, Unit 3, Panorama, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Magnificent View is 'n bekoorlike drieslaapkamerwoonstel wat sentraal geleë is en met 'n asemrowende see- en berguitsig op die Tsitsikamma-berge spog.
Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n gastebadkamer. Dieeerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die vertrek lei na 'n beskutte balkon met 'n see-uitsig, gemaklike buitesitplek en 'n gasbraai.
Die verblyf is stapafstand vanaf die middedorp met verskeie restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Anchor Crescent, Unit 3, Panorama, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Magnificent View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Anchor Crescent, Unit 3, Panorama, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang