Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnificent Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magnifica-laan 32, Kleinbron Landgoed, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Magnificent Villa bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Brackenfell. Dit is die ideale opsie vir 'n groep vriende aangesien dit naby Durbanville se gewilde wynroete is.

Die stylvolle eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n formele sitarea wat weer lei na 'n vermaakarea met 'n TV-area, 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met buitemeubels, 'n draagbare braai en 'n jacuzzi waar gaste kan ontspan. Die eiendom is 32 km van die V&A Waterfront af, 35 km van die Jonkershoek Natuurreservaat af en 18 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Magnificent Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Magnifica-laan 32, Kleinbron Landgoed, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magnifica-laan 32, Kleinbron Landgoed, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7504d6f495f41ee1cdc6e25aac70eeb44afbc9a1291db34100db6830c10796aceefd0eb2dc1c70c4bcd0fe9448509ca01d53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 32 Magnifica Avenue Kleinbron Estate 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.851145309506 18.692169428836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem