LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magnolia Guest House | LekkeSlaap
+32

Magnolia Guest House

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Magnolia Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Liesl B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Gesin met klein kinders

Heerlike ontbyt geniet.

Sien die sterre.

Danie K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Gesin met tieners

Netjies en vriendelike mense, baie veilig.

Netjiese gastehuis, maklik om te kry en is baie goed geleë. Veilige parkerig en verblyf. Eienaar baie vriendelik en baie goeie tariewe.

Natalie V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie die geld werd nie.

Die vensters het nie oopgemaak nie, wag 5 min vir warm water by storte. Sal dit nie vir iemand aanraai nie, baie ander plekke met beter fasiliteite vir dieselfde prys.

Hester V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Gesin met tieners

Netjiese en vriendelike, veilige verblyf.

Die kamers is toegerus met die nodige vir kort verblyf. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

Edna G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Gesin met tieners

Soos om huis toe te kom - en bederf te word.

Ek sou net dalk 'n waaier aanbeveel - Potch kan nogal warm word.

Dons D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dons D
Gesin met tieners

Swak.

Die bespreking was vir my vrou en 2 dogters. Hulle wou nie die probleme onder die aandag van bestuur bring nie, maar die slaapervaring was nie so aangenaam nie. Die stort het so gestink binne dat hulle nie eens gestort het nie. Die enkelbed waarop my een dogter geslaap het is so hol geslaap dat jy op die raam van die bed lê. In algemeen was die kamer nie baie skoon nie. Gordyne en vensterbanke vuil en stowwerig. Die een word definitief van my lysie afgehaal.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Hani-straat 87, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YWMxNDI2LTJkNWYtNDAzNy04ZjZiLWNiZjhhZTNmYjVlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 87 Chris Hani Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.72689 27.08721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!