Magoebaskloof Camping Sites
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Prosper Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 146
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Josias L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie natuurskone area. Ons het laat die middag aangemeld en het maklik toegang gekry.
Hanlie F - Jun 2023
Algehele gradering
As jy 'n 4x4 voertuig het.
Emmerentia A - Jun 2023
Algehele gradering
Waar siel en natuur mekaar ontmoet.
Theo I - Des 2022
Algehele gradering
Mooi ligging maar nie 'n plek wat ek sal aanbeveel nie.
Lees meerCharlene S - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful scenery in the heart of the valley.
Lees meerCathrine F - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful.
Marisa B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig gekuier.
Christo H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie stil en mooi.
Thomas William D - Jun 2021
Algehele gradering
Kuier van twee nagte is te kort.
Rachel V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Kyle M - Jan 2021
Algehele gradering
Not as advertised.
Lees meerJethro H - Mrt 2020
Algehele gradering
I just stayed one night, but I will definitely go back for a longer stay.
Hester K - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker met yskas vir vrugte waar niemand ons vleis, melk of koeldranke gevat het nie . Vrugte-gebied so kinders geniet dit. Waterval net baie moeilik om te bereik as ouer saam met jou kinders.
Benjamin O - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker kampterrein, baie werk aan die gang met troues.
Kobus K - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtig in die bos en mooi damme.
Hettie S - Des 2018
Algehele gradering
Access road not meant for caravans.
Shaun H - Des 2018
Algehele gradering
Very friendly reception that made us feel at home.
Neeltje B - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon!
Magoebaskloof Camping Sites se terugvoer
Hello julle
Dankie vir die mooi woorde. Ek is so jammer oor die diens en die toestand van die badkamers. Ek voel skoon skuldig want ek het nie'n oog oor die skoonmakers gehou nie. Ek wens julle het vir my laat weet sodat ek dit daar en dan kon regstel. Dit sal definitief nie weer gebeur nie. Hoopons sien julle weer.
Groete, BETH
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Theo H - Mrt 2016
Algehele gradering
Asemrowend!
Nadia Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie teleurgesteld, glad nie soos op foto's nie.
Magoebaskloof Camping Sites se terugvoer
Ek is so jammer dat julle so ongelukkig was. Die kampterrein is presies soos hulle op die fotos verskyn, anders hoe sou ons hulle kon verander het. Wat die pad aanbetref, is dit glad nie 'n 4x4 pad nie - ek ry met my Chev Spark op en af sonder enige probleme. Daar is nie 'n swembad nie maar die mense swem in die dam - dit is regtig lekker. Weereens jammer dat julle so voel
Jurg O - Mrt 2016
Algehele gradering
Die pad tot by kampterrein is aaklig.
Ilke V - Des 2015
Algehele gradering
Mooi omgewing, maar daar is 'n gebou wat die uitsig blok.
Lees meerMagoebaskloof Camping Sites se terugvoer
Ja, dit sal nie lekker wees vir die gaste of die troue pare nie. Ons sluit die kampterrein wanneer daar 'n troue is. Ek neem net besprekings vir tye wanneer daar nie 'n troue is nie.
Willem V - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Jacqueline R - Apr 2015
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Addline J - Des 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Louis W - Des 2014
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en ideaal vir wat ek nodig gehad het.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magoebaskloof 47.1, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom