Magoebaskloof Mountain Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Magoebaskloof Mountain Estate Cottage bied verblyf in die rustige Magoebaskloof bergvallei.

Dié dubbelverdieping-hut beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed en daar is 2 slaapbanke vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die rugsakreisigershut beskik oor 4 dubbel-stapelbeddens en 2 en suite-badkamers met storte.

Die eiendom is 'n voëlliefhebber se paradys met die Knysna loerie, langkuifarend, woudpapegaai wat om die hut woon. Daar is ook ander wildlewe soos ystervark, muishond, en die Samango-aap om net 'n paar te noem wat ook daar woon.

Doendinge in die omgewing sluit in voetslaan- en bergfietsroetes sowel as ander buitelug-doendinge. Gaste kan ook die gashere se padstal oorkant die pad besoek.

Die instansie is nie troeteldiervriendelik nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Magoebaskloof Mountain Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false