Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Mountain Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir Magoebaskloof Mountain Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.3/5
Suné E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Suné E
Saam met vriende

Sal nie weer terug gaan nie.

Daar was geen koffie of tee en geen drinkwater nie. Die water wat uit die krane kom was modderwater. Ons kon dus nie in skoon water bad of stort nie. Die ketel was ook nie 100% in werking nie. Van die beddegoed was ook vuil met bloedmerke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gerus en baie mooi. Mini-oven in no. 1 kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patty S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Stay was awesome. We were most of the time in the Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle Louise J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danielle Louise J
Saam met vriende

Average at best.

On arrival at the lodge, we were informed that 50% of the payment was still outstanding despite it being settled weeks before arriving. After arguing with reception, they realised that the account had in fact been settled. As we walked into the rondavel, the stench of sour vomit hit our faces and there was a puddle of vomit next to the toilet. Clearly, this wasn't properly cleaned before our arrival. We informed reception, and about 40 minutes later, a cleaning lady came sauntering over with a damp mop. No bucket, no water, no soap. She basically just spread the vomit further over the bathroom floor, and we asked her to just leave the mop, and we ended up cleaning it ourselves. Only the next day, after we returned to the rondavel in the afternoon, had they come in with soapy water and cleaned properly. The shower head was so pathetic that we ended up unscrewing it and showering under a single strand of water. Despite this, there wasn't enough hot water for one person, and we ended up showering at another person's rondavel anyway. The stove in the rondavel is so old that it takes about an hour to heat up and can't even bring a pot of water to boiling point, despite pre-boiling the water in the kettle. There is a sign in the bathroom that requests that you either hang your towel if you don't need it washed or leave it on the floor if you want a new towel. Given the weather, the towels weren't drying properly, and we left the towels on the floor with the hope of getting fresh towels. Nope, they just hung our damp towels over the chairs in the rondavel. We are really disappointed in the accommodation and definitely do not plan on returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda L
Enkelreisiger

Kan beter wees.

Beddegoed was vuil. Die plek het net nie skoon gelyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pheladi Anna R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pheladi Anna R
Gesin met klein kinders

My stay was perfect.

Was nice I enjoyed my stay there. Everything was perfect. The staff was amazing. I will definitely go back there. The rooms were perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannah Manana M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannah Manana M
Saam met vriende

Extremely beautiful place.

Magoebaskloof Mountain Lodge is a fabulous place to be, and can't wait to come again. We were blessed with rain until our last day. The place is great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Ons was oppad wildtuin toe, het daar oorgeslaap. Wonderlike plek!

Dit was 'n groot verrassing en 'n pragtige plek lekker by die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Pragtige plek, goeie restaurant en hulpvaardige mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna C
Gesin met tieners

Rustige plek.

Ek het die rustige atmosfeer baie geniet. Dit is 'n pragtige plek. Sal beslis weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettiene K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was slegs een nag.

Ontvangs was baie flink en vriendelik. Huisie gerieflik en skoon. Diens by die restaurant was goed en kos was goed voorberei en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R71, Diepkloof Plot 30, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b709d1f6ca6f9ce033c13600aeb7bd548edbf6c37061375706fda8e366311eab970d799636a8936fff3e921d2d173bac8dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 R71 Main Road Diepkloof Plot 30 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.864101 30.006989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem