Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahikeng Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Mahikeng Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alicia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Asemrowende uitsigte, 'n plek waar jy weer jou siel kan vind, voorwaar 'n juweel net buite Johannesburg.

Pragtige omgewing, skoon en netjiese eenhede, vriendelike en hulpvaardige personeel. 'n Juweel net buite Johannesburg. Beslis 'n blyplek om te besoek as jy 'n natuurliefhebber is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahikeng Lodge se terugvoer

Hello Alicia,
Thank you very much for the most favourable Review, we are so grateful that you enjoyed your stay with us.
We hope to be able to welcome you for a return visit in the not too distant future.
Kind regards,
All of Us here at
Mahikeng Lodge
We Love OUR Game

Mahikeng Lodge
Vickus P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vickus P
Saam met vriende

Lekker rustige plek met mooi uitsig.

Rustige omgewing ,goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

Excellent stay.

Beautiful place, clean and wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahikeng Lodge se terugvoer

Hello Trevor

Thank you very much for the favourable review, we are so glad that you enjoyed your Stay with us.
We look forward to a return visit from you in the not too distant future.

Kind regards
Mahikeng Lodge
We Love OUR Game

Mahikeng Lodge
Cornelia S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend in die bos, heerlik.

Lekker wegbreek vir naweek, vriendelike ontvangs, netjies en skoon, pragtige natuur en Simon doen uitstekende werk. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahikeng Lodge se terugvoer

Hello Cornelia,
Thank you very much for this most favourable review, it was wonderful to be able to Welcome you to Mahikeng Lodge.
We do hope to see you all again soon.
Kind regards, all of us at Mahikeng Lodge team.

Mahikeng Lodge
Marianne H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig oor die kloof en Magaliesberge gepaardgaande met skoon en mooi huisvesting.

Ons is vriendelik verwelkom met ons aankoms deur Simon (Ranger) en die dames wat ons met die bagasie gehelp het. Daarna is ons verras deur die pragtige en skoon verblyf sowel as die asemrowende uitsig oor die kloof en Magaliesberge. Die kameelperde, rooibokke en waterbokke was op die vlaktes vanaf ons eenheid te siene. Die eenheid is pragtig uiteengesit en fyn aandag aan detail is gegee om die verblyf gerieflik te maak. Die swembadarea met sy eie badkamer en boma is pragtig en goed versorg. Ons het saans op die dagbeddens op die boonste stoep gelê en na die sterrehemel gekyk. Die wildrit saam met Ranger was die hoogtepunt van ons verblyf by Mahikeng. Die kinders was verheug om talle klein bokkies en 'n baba kameelperd te sien. Die uitsig vanaf die uitkykpunt was asemrowend. Ons tyd by Mahikeng Lodge was fantasties, rustig en goed vir die siel en liggaam. Dit het al ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahikeng Lodge se terugvoer

Hello Marianne,
Thank you very much for this most favourable review, it was wonderful to be able to Welcome you to Mahikeng Lodge, we do hope to see you all again soon.
Kind regards,
Janet & the Mahikeng Lodge Team

Mahikeng Lodge
Suzette N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette N
Gesin met klein kinders

Our communication with their spokesperson, Jess, was most unpleasant! The service was good and the view is beautiful but the designing of the Lodge is very unpractical!

Our family's bonding time was wonderful like always, but we will not visit the Lodge again. The combination of lots of stairs (that is much to high as well as dangerous slippery), flies and mosquitoes was just too much. But the service of the cleaning ladies and Simon was very good! If I may make an suggestion, I will take away the very expensive, hand painted, unusable bowls and supply ordinary usable things like a roaster (with lid) for barbecues and more dishes with lids that you can use in a oven! Whoever the owner of this place is: please maintain your lodge, it's overpriced for the condition it is in - whole corners at door frames broken etc! The boma may work for the game but not for people to use - with heat up to 36 degrees without a roof in sight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahikeng Lodge se terugvoer

Hello Suzette,
Janet from Mahikeng Lodge here, I recently joined the Company and took over from Jesse who has left. I trust that this message finds you are your family well?
It looks like there has been no response to this review that you placed some time ago. We apologize greatly for this oversight.
Thank you very much for the feedback, I have noted your suggestions for consideration and subsequent action. We do schedule and carry-out maintenance on an ongoing basis.
Once again, we apologize for the aspects of your stay that were inconvenient and we thank you for the compliments that were also made.
Should you consider visiting Mahikeng Lodge again in the not too distant future, please do let us know, we would appreciate a return visit from you and another opportunity to welcome you.
Kind regards & appreciation,
Mahikeng Lodge

Mahikeng Lodge
Vanaf
R2 127
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 127
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 127
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syferbult Dairies 38, R509 in die rigting van Koster, Magaliesberg, 1739, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2IP8UCfa9zQzitDiOOhKTzt4kbPpwBTSQ721depfjZTRCogC5I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 127 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Mahikeng Lodge at Syferbult Diaries 38 R509 towards Koster 1739 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.99415 27.32119