Mai Guest House
44 resensies
Selfsorg
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gunnstraat 27, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R725 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mai Guest House is 'n selfsorggastehuis in Universitas, Bloemfontein naby skole soos Grey College en Eunice, en ook naby die Universiteit van die Vrystaat en die Sentrale Universiteit van Tegnologie.
Die verblyf bestaan uit 7 luukse kamers. Elke kamer het fantastiese geriewe soos gratis WiFi, 'n platskerm-TV met DStv, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n privaat en suite-badkamer.
Parkeerplek word voorsien op die perseel en daar is 'n lapa met braaigeriewe vir gaste. Mimosa Mall en die Loch Logan Waterfront is albei net 5 minute se ry hiervandaan.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 44 resensies vir Mai Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Gunnstraat 27, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Mai Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Universitas Bloemfontein Vrystaat
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gunnstraat 27, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom