Maison Mahogany
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ridge-rylaan 26A, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maison Mahogany bied selfsorgverblyf op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer. Die huis bied 'n pragtige uitsig vanuit omtrent elke vertrek en dis die ideale plek vir diegene wat Knysna se leefstyl wil ervaar.
Selfsorgverblyf word in 3 unieke eenhede, die hoofhuis, Lagoon Studio en Valley Studio, aangebied. Die hoofhuis het 'n helder, kleurvolle en boheemse tema. Die Lagoon Studio het 'n elegante, Nordiese en skeepstema en bied 'n asemrowende uitsig oor die meer. Die Valley Studio kombineer ekovriendelike elemente met Art Deco. Elke eenheid het 'n kombuis en tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien.
Gaste deel die tuin en braai-area onderhewig aan beskikbaarheid.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jessica & Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ridge-rylaan 26A, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Maison Mahogany het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ridge-rylaan 26A, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap