4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Covent Close, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Makanaka Vakansie Woonstel is in Parklands in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié woonstel is op 'n woonerf en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 'n totaal van 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en daar is 'n eetarea met heelwat sitplek. Daar is ook komplimentêre WiFi.
Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 17 Covent Close, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Makanaka Vakansie Woonstel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Covent Close, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang