Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makanyane Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Makanyane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Makanyane Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janel J
Saam met vriende

Was lekker om 'n ander deel van Pilansberg te geniet.

Ons het lekker gebly! Ons gids was baie oulik, vol staltjies en baie kennis van die veld. Dit was vreeslik warm. Lugreëling sou lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony W

Great house and amazing game viewing of all Big 5.

Wonderful stay. The house had everything we needed, and the game viewing with the host was amazing. He did whatever he could to show us everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paseka M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paseka M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

We stayed for two wonderful nights. Marc was always available for game drives and any other assistance we may have needed. The staff were also friendly and ensured that the place was always neat and clean. I have no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susara L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susara L

Baie lekker gekuier. Genoeg spasie binne en buite vir almal.

Vriendelike verwelkoming. Almal baie behulpsaam. Dit was regtig 'n aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn B

Luukse lodge met toegang tot park was spesiaal vir ons.

Was daar met buitelanders wat baie beïndruk was met fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Begeleide wildrit met 'n kundige gids, pragtige verblyf en uitstekend toegerus. Sonkrag om weg te kom van die beurtkrag. Wat meer kan 'n mens voor vra. Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makanyane Lodge se terugvoer

Gisela, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was wonderlik om julle familie te ontmoet en ons hoop julle kom kuier weer vir ons.

Makanyane Lodge
Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R12 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 31, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9106903f24fa241eea0232ab31b320d195045f06ed3f17f66b4c5cb35220a745b9e9c4789faf1910853751ca1d22ad0c7da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Lodge 31 Black Rhino Game Reserve 0318 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.174620818628 26.976591183992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem