Makapa Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Makapa Lodge is teen die Roodeberge tussen Vishoek en Kommetjie geleë. Dit grens aan die SANPark Tafelberg Nasionale Park aan 3 kante en bied 'n pragtige uitsig oor die Noordhoek Amfiteater, Noordhoek se strande, Chapmanspiek en die agterkant van Tafelberg.

Makapa Lodge is 'n luukse gastehuis wat B&B-verblyf en 'n gerieflike nagrus in ruim suites bied. Dié suites het elkeen 'n sitkamer, slaapkamer en badkamer, en gaste kan kies tussen 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Daar is suites met 'n swembad- of tuin-uitsig. Elke suite het 'n buite-sitarea en is uniek versier. Wit linne word ook voorsien.

Gaste kan 'n ontbyt-buffet of 'n Engelse ontbyt geniet. Daar is 'n swembad wat met sonkrag verhit word en sonstoele onder 'n sonskerm rondom die swembad.

Makapa Lodge is tussen die Atlantiese en Valsbaaikus en tussen die V&A Waterfront, Tafelberg se kabelkar en Kaappunt. Daar is baie wild en voëllewe, insluitend muishonde, skilpaaie, krimpvarke, dassies, Kaapse grysbokke, bobbejane en Kaapse ooruile.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makapa Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 020 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za