Makarios B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se ry vanaf die Langebaan-strandmeer en die hoofstrand.

Ons het 3 gerieflike, gemeubileerde dubbelkamers met en suite-storte, en 1 kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Elke eenheid het 'n privaat ingang, M-Net, koffie- en teemaakgeriewe en yskassie gevul met koeldrank. Al die kamers het en suite-badkamers met storte.

'n Vol Engelse/gourmet/Kontinentale ontbyt wat op die privaat patio of in die sitarea bedien word. Die sitarea kyk uit oor die gholfbaan. Daar beskutte parkeerplek vir gaste se voertuie.

Langebaan bied verskeie doendinge en besienswaardighede, soos Club Mykonos Resort and Casino (7 km) en die Weskus Nasionale Park (5 km).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makarios B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false