LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+111
Selfsorg in Heroldsbaai

Makarios on Sea

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Gericke's Corner, Garden Route, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Makarios on Sea bied aan gaste net die beste selfsorgverblyf vir 'n onvergeetlike strandvakansie in die skilderagtige dorpie Heroldsbaai in die hartjie van die Tuinroete in die Suid-Kaap.

Ses verskillende tipes akkommodasie word aangebied. Elke eenheid het 'n pragtige uitsig oor die strand of see vanaf die balkon of slaapkamer. Die slaapkamers het waaiers en en suite-badkamers met ondervloerse verhitting.

Daar is 'n elektroniese kluis in elke eenheid, asook 'n persoonlike alarmstelsel wat deur die gas self beheer word.

Makarios on Sea is 'n heerlike sentrale basis vanwaar gaste die asemrowende natuurskoon en doendinge op die Tuinroete kan verken, alles binne 60 km vanaf Heroldsbaai. Heroldsbaai is net 15 km vanaf George en 10 km vanaf George Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Danita N
5.0
Great uitsig, puik diens, veilig. Fantastiese verblyf. Ongelooflike gasvryheid van voor aankoms tot na ons vertrek.
Aug 2026
Janene V
Gesin met klein kinders
5.0
Kort naweek weg saam met ons twee kinders. Alles wat jy nodig het vir 'n vakansie.
Jul 2026
Elwin V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelik, netjies en pragtige ligging. Sien sterre.
Jul 2026
Michael E
Besigheidsreis
5.0
Uistekende diens en vriendelikheid. Fenomenale plek en nog beter diens vanaf Sandra.
Jul 2026
Johann R
Gesin met tieners
5.0
Absolute magic. Maryna was incredible - we had a remarkable stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 4 Gericke's Corner, Garden Route, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Makarios on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Gericke's Corner, Garden Route, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhYWEzMWE2LWJhYzItNGE5NS05YzQ1LThmMDQ1OTY1NzM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 4 Gericke's Corner Garden Route 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053855003596 22.39392674107
Soek in 'n groter streek