Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makoadi Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R708, Makoadi Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Makoadi Guesthouse is op 'n werkende beesplaas op die R708 geleë en is ook op die grens van Clocolan. Makoadi Guesthouse is minder as 2 km van die dorp af, op 'n grondpad wat goed onderhou is.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 kamers met en suite-badkamers, waarvan een 'n oopplan-badkamer en 'n woonstel met 'n en suite-badkamer is. Die woonstel het lugversorging.

Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met die DStv-gastehuispakket, badkamergeriewe, waaiers en verwarmers.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuisarea wat gaste kan benut. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. Ontbyt kan in gaste se kamers of op die patio geniet word. Daar is ook braaigeriewe en gaste kan ontspan in die tuin wat oor Clocolan, berge en die plaas uitkyk.

Daar is ook 'n markie met vars produkte op die plaas. Gaste kan die pragtige uitsigte op die omliggende berge vanaf die hewel op die plaas geniet. Hou net in gedagte dit 'n produserende plaas is met voertuie wat rondry. Bergfiets-entoesiaste is ook welkom. Een keer per jaar is daar 3 bergefietswedrenne wat deur die plaas loop. Daar is ook oorgenoeg parkeerplek agter 'n veilige elektriese hek en die perseel word snags bewaak deur 'n sekuriteitswag. Troeteldiere is welkom, mits vooraf reëlings getref is.

Die plaaslike gholfklub is 'n gunsteling-uithangplek vir aandete. Middagete kan by een van die 2 unieke plaasstalle geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Makoadi Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • R708, Makoadi Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink Makoadi Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R708, Makoadi Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANIMQ2V79K5qOJDYvahZq2Zgjsa98FQNHAEAsdoXeDJ5eHwiv1J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R708 Farm Makoadi 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.91088 27.584124