LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Makoadi Guesthouse | LekkeSlaap
+33

Makoadi Guesthouse

Gastehuis
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele en 'n sitarea met 'n TV. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Die badkamer het 'n stort. 'n Haardroër is beskikbaar en 'n waaier en 'n verwarmer word voorsien. Die kamer deel 'n patio met kamer 1 en 3. Daar is gemeenskaplik braaigeriewe in die tuin wat gaste kan benut.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt kan teen ekstra koste met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele en 'n sitarea met 'n TV. Tee, koffie en beskuit word voorsien. Die badkamer is afgesonder met 'n gordyn en het 'n stort. 'n Haardroër is beskikbaar en 'n waaier en 'n verwarmer word voorsien. Die kamer deel 'n patio met kamer 2 en 3. Daar is gemeenskaplik braaigeriewe in die tuin wat gaste kan benut.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt kan teen ekstra koste met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed asook elektriese komberse. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele en 'n TV. Tee, koffie en beskuit word voorsien en 'n yskassie is beskikbaar. Die badkamer is afgesonder en het 'n stort. 'n Haardroër is beskikbaar en 'n waaier en 'n verwarmer word voorsien. Die kamer deel 'n patio met kamer 1 en 2. Daar is gemeenskaplik braaigeriewe in die tuin wat gaste kan benut.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt kan teen ekstra koste met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die leefarea het 'n sitarea, lugversorging, 'n slaapbank en 'n eetkamertafel. 'n Enkelbed kan bygevoeg word vir 'n gesin, indien daar vooraf gereël word. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware. Die slaapkamer het dubbelbed. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Tee, koffie en beskuit word voorsien. 'n Haardroër is beskikbaar. Braaigeriewe is naby die woonstel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt kan teen ekstra koste met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R708, Makoadi Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT6A89jB86KYriGXSAVqmmcuLv8G1VdUG1F8QNNoMGdBgPTWWto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R708 Farm Makoadi 9735 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.91088 27.584124
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!