Beskrywing
Die grasdak-selfsorgchalets bied elkeen slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof of warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Elke chalet het ook 'n stoep met stoepmeubels en 'n privaat braaigeriewe met 'n uitsig oor die Mogalakwenarivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen rook word binne die kothuise en selfsorg-chalets toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdak-chalets bied elkeen slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke chalet het ook 'n stoep met stoepmeubels en 'n privaat braaigeriewe met 'n uitsig oor die Mogalakwenarivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen rook word binne die kothuise en selfsorg-chalets toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdakkothuise omring die swembad en bied slaapplek aan 2 gaste elk. Elke kothuis het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuise maak van 'n gedeelde braai-area gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen rook word binne die kothuise en selfsorg-chalets toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdakkothuis is langs die swembad en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit maak ook van 'n gedeelde braai-area gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen rook word binne die kothuise en selfsorg-chalets toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 4 beskik oor een slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg. Geniet jou eie privaat braai-area terwyl jy die pragtige uitsigte oor die Mogalakwena-rivier, direk vanaf die rivieroewer, inneem. Kyk na die oorvloedige voëllewe vir 'n werklik ontspannende natuurervaring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op selfsorgbasis
Huisreëls
Geen rook word binne die kothuise en selfsorg-chalets toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Rosendale MR221, 40 km on the Swartwater Road, Alldays, 0909, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang