Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makoppas Nest River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Makoppas Nest River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Seretse M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Seretse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good but toilet.

Good natural, but toilet without door, a setback. Inconvenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothea T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

As ons kan, sal ons weer soontoe gaan en beslis langer bly.

Wat 'n wonderlike plek as jy van die stad af wil wegkom. Ongelukkig is die pad soontoe 'n nagmerrie, maar as jy eers daar is, is dit die rustigheid self. Die selfsorgfasiliteite is uit die boonste rakke en as die restaurant maak baie lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekstra myl.

Lieflike natuurskoon in netjiese eenhede op die oewer van die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D
Saam met vriende

Lekker rustig, soos ons dit wou hê.

Ja dankie, het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two night sleepover.

Good breakfast enjoyed. Clean and comfortable. Great room with view over the river. Roads as with most places are potholed and in poor repair.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarina L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina L
Saam met vriende

Een vir die boeke.

Baie lekker en rustig. Baie privaat en stil. Braaiplek is baie lekker en daar is ook restaurant as jy nie wil kos maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarina L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely go again.

Had a great experience and the host was friendly. If you want a relaxing and fun weekend I would definitely recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan G
Enkelreisiger

Baie lekker plek.

Mense is baie vriendelik en kamer is netjies. Kos by die restuarant was ongelooflik lekker. Ek sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makoppas Nest River Lodge se terugvoer

Baie dankie Ruaan, waardeer. Hoop om jou gou weer te sien.

Makoppas Nest River Lodge
Miranda K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf en heerlike kos.

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Die kos was uitsonderlik lekker en bekostigbaar. Het heerlik om die vuur gekuier en Delmarie was 'n uitstekende gasvrou. Was vir ons lekker om saam met haar die lammetjies en eland te voer. Sal beslis weer daar oorbly wanneer ons in daardie omgewing reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Ons verblyf was aangenaam. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kos was heerlik. Dit is so rustig en stil by Makoppas Nest. En baie wild. Die sebras wat op die grasperk kom wei, was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige en baie vriendelike personeel.

Lekker gekuier en weer nuwe vriende gemaak met die bestuurders van die lodge. Awesome, gasvrye mense. Sal definitief weer gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi S

Vriendelik en gasvrye mense.

Ons het net een nag oorgeslaap maar die mense was baie vriendelik en gasvry. Hulle het ook aan al ons versoeke voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place on the river!

Great, friendly, relaxing and great views over the river!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thendo T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thendo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to rest.

It was a great place to rest with peace of mind. They just need to change the bed, it is a bit used up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rob S
Gesin met tieners

Was suitable for our needs.

One night stop over was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M
Saam met vriende

Pragtige ligging, ontspannend, gawe mense en lekker etes.

Makoppas is 'n heerlike plek om te oornag vir reisigers op pad Botswana toe. Lieflike koeltebome en 'n pragtige rivier. Hope braaihout en braaiplekke vir die selfsorg-mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Enkelreisiger

Pragtige plek. Vriendelike mense.

Ek het Makoppas Nest baie geniet. Heerlike kos en silwerskoon swembad. WiFi werk goed en alles baie goed in stand gehou. Sien uit na volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Give you 100% for everything.

You are patient, good communication with your clients, your place is clean and safe and my suggestion is, if is is possible you can make a place to gym. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanzi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanzi S
Besigheidsreis

Diens was wonderlik. Baie netjies, rusting en mooi.

Wonderlik. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie lekker, aangename mense. Hoop hulle kry reën want dit is baie droog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Gesin met klein kinders

Awesome.

I was feeling like I'm in Dubai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize Mostert M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Mostert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein Paradys.

Wat 'n klein paradys in die middel van nêrens. Die plekkie is mooier as wat foto's kan beskryf. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam en my man kon sy stap inkry en ek het seker 10 voëltjies by my lysie gevoeg alhoewel daar baie meer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietha D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige kuier op 'n mooi en netjiese plek.

Die bestuur en personeel was vriendelik en gasvry. So 'n netjiese, mooi plek om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag na die Krugerwilduin, was heerlik.

Dit was 'n heerlike kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en 'n pragtige omgewing

Pragtige plek en vriendelike ontvangs. Die heerlikste kos denkbaar! Baie moeite gedoen met ons as gaste. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Baie nice, lekker plek. Goeie diens. Baie moeite gedoen vir ons. Sal die plek aanbeveel vir almal. Sal beslis weer gaan en die kos is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makoppas Nest River Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle trugvoering. Hoop ons sien julle gou weer!

Makoppas Nest River Lodge
Taro M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taro M
Enkelreisiger

Excellent.

A quiet place to relax. This is a place that one could visit every year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxine N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Welkom, veilig en rustig gevoel.

Die eienaars is baie vriendelik en gesellig, maak mens gou tuis voel in n ander omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makoppas Nest River Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u trugvoering. Ons waardeer dit baie.
Dit is vir ons 'n plesier om gaste tuis te laat voel.
Hoop om jul gou weer te sien.
Mooi dag
Delmarie

Makoppas Nest River Lodge
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Rosendale MR221, 40 km op die Swartwaterpad, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d5e1bbf81be8a17b4f9eccaab1b8b555cce65d4f82a0213e3e761f40eae8dd7b953a9ad2f99ec08aaa0e3ac0977353346e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Rosendale MR221 40 km on the Swartwater Road 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -22.648943942755 28.781983381615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem