Makoppas Nest River Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Delmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Thomas D - Apr 2024
Algehele gradering
Nice.
Seretse M - Mrt 2024
Algehele gradering
Good but toilet.
Dorothea T - Des 2023
Algehele gradering
As ons kan, sal ons weer soontoe gaan en beslis langer bly.
Suzette W - Nov 2023
Algehele gradering
Ekstra myl.
Elize D - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustig, soos ons dit wou hê.
Douglas M - Sep 2023
Algehele gradering
Two night sleepover.
Tarina L - Sep 2023
Algehele gradering
Een vir die boeke.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Tarina L - Jul 2023
Algehele gradering
Would definitely go again.
Ruaan G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Makoppas Nest River Lodge se terugvoer
Baie dankie Ruaan, waardeer. Hoop om jou gou weer te sien.
Miranda K - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf en heerlike kos.
Elsa D - Apr 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Andre K - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustige en baie vriendelike personeel.
Heidi S - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gasvrye mense.
James F - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely place on the river!
Thendo T - Sep 2022
Algehele gradering
Good place to rest.
Rob S - Jul 2022
Algehele gradering
Was suitable for our needs.
Louisa M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging, ontspannend, gawe mense en lekker etes.
Jacobus B - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Vriendelike mense.
Sharon B - Des 2021
Algehele gradering
Give you 100% for everything.
Stanzi S - Nov 2021
Algehele gradering
Diens was wonderlik. Baie netjies, rusting en mooi.
Stephanus B - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Nico H - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome.
Elize M - Okt 2021
Algehele gradering
Klein Paradys.
Marietha D - Sep 2021
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige kuier op 'n mooi en netjiese plek.
Susan R - Sep 2021
Algehele gradering
Oornag na die Krugerwilduin, was heerlik.
Amanda L - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en 'n pragtige omgewing
Rina K - Nov 2020
Algehele gradering
Hemels.
Makoppas Nest River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle trugvoering. Hoop ons sien julle gou weer!
Taro M - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Maxine N - Sep 2020
Algehele gradering
Baie Welkom, veilig en rustig gevoel.
Makoppas Nest River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u trugvoering. Ons waardeer dit baie.
Dit is vir ons 'n plesier om gaste tuis te laat voel.
Hoop om jul gou weer te sien.
Mooi dag
Delmarie
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Rosendale MR221, 40 km op die Swartwaterpad, Alldays, 0909, Limpopo