Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malagas Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 42 resensies vir Malagas Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Paul R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very relaxing weekend break. Peaceful, quiet, relaxing.

We had a very relaxing weekend break. Peaceful, quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniël J V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Beautiful scenery and tranquil surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simpiwe S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simpiwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

This is a great getaway place, quiet, with great views of the Breede River. Be warned: it's a gravel road to get to the hotel. One of the trip's highlights was crossing the Breede River with the ferry. This depends on which direction you came from. The staff is great, and they have a five-course dinner meal which is a lot. De Hoop nature reserve is less than 30 minutes from the hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

As ek Malagas in een woord moet opsom, wow.

Sal Malagas Hotel beslis aanbeveel. Die aandete was uit die boeke ─ het nog nooit sulke lekker calamari geëet nie ─ komplimente aan die kok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, lekker gebly.

Stil aand en goeie kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean rooms and good food.

We enjoyed the view of the river from our room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net 'n oornagbestemming.

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Die kos is uit die boonste rakke! Die kamers is baie knap en verdien 'n ordentlike "make-over" - matrasse, beddegoed, dekor, ens. Die stort in die bad is ook 'n probleem en veiligheidsrisiko - die bad kan liewer uitgehaal word en vervang word met 'n lekker groot stort. Al waarom ek die hotel sal aanbeveel is slegs omdat daar geen ander verblyf in die omgewing is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons het Malgas baie geniet. Rustig en baie vriendelike personeel. Die kos was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing, heerlike etes.

Geboue buite om en tuine kan dalk meer aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B
Gesin met tieners

Was aangenaam.

Ligging is grootste trekpleister.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alison W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

Pictures on the web is false advertising - rooms and hotel are run down and dark. I booked a room with a river view - got one on the other side then was told I could see the river (maybe with a ladder and binoculars). I was told they could sell me a glass of milk to have with my tea in the room - for the amount of money paid for the stay one would expect milk. The water bottle in the room fridge was something my grandmother had and they said it was from water at the bottom of the dam - again one would expect a sealed bottle of still water as in other hotels. Staff at reception and in the pub were rude - place felt dirty and unwelcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lester C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful and serene. Felt very charm and chilled.

Food excellent and staff friendly and always willing to assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mara K
Saam met vriende

Lovely experience. Pity we only stayed one night. Will be back.

Excellent facilities, excellent food. Staff friendly and accommodating. Lovely fires in bar area and in dining room - very welcome on a cold and raining evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malagas Hotel se terugvoer

Thank you for the time taken to share your experience with us and pleasing to know that you will be returning.

Malagas Hotel
Hanlie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie D
Gesin met tieners

Vriendelike diens, veiligheid en rustigheid langs pragtige rivier.

My tienerseuns het gehengel, stap, swem en fiets daagliks. Kos en ete baie aangenaam. So veilig. Heerlik ontspan! Dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linde V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linde V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename rustige omgewing. Iets anders!

Naby De Hoop en Swellendam, waar ons albei grootgeword het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en kos baie en baie smaakvol.

Ideaal vir ‘n wegbreek naweek. Weg van die gewoel in ‘n pragtige omgewing. Plattelandse vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennox B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Die hotel is skoon en netjies. Die personeel is almal vriendelik en behulpsaam. Ontbyt en aandetes is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse bekoring.

Heerlike rustige omgewing. Ouwêreldse bekoring met baie behulpsame en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Saam met vriende

'n Oase.

‘n Mens kom uit by Malgas na ‘n epiese reis oor slegte grondpaaie. Die Hotel is in ‘n mooi tuin geleë, skoon en bedien deur baie vriendelike staf. Die vyfgang-aandete was lekker, maar ek sou nie soontoe ry vir die kos nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Heerlike etes, puik diens en vriendelike personeel. Interessante ligging langs Breërivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Hotel Verblyf.

Baie oulike plek.Baie vriendelike hulp.Ons het dit baie geniet. Neem in ag die etes is op skedule wat roetine met klein kiddies moeilik maak aangesien eetarea gesluit is gedurende tye. Hulle is glad nie aanpasbaar ten opsigte van die reëls nie wat 'n koshuis gevoel gee. Die speelareas is met trappe op, asook ver vanaf eet gedeelte, dit maak dit juis moeilik om 'n ogie oor kids te hou. Daar is ander reëls wat dalk vergemaklik kan word deur ouers met klein kinders laat ongemaklik voel soos 'n 2 jarige wat moet skoene dra. Ek stel voor dat families met jong kinders dalk 'n vroeër eet opsie het. Ek moet Heidi se naam noem, sy was baie behulpsaam. Dankie vir die hele span dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Vriendelike diens en staff kos uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, netjies en 'n baie rustige atmosfeer.

Vandat jy daar aankom ervaar jy die rustigheid wat net die Breederivier kan bied. Fasiliteite is baie netjies en skoon en die kos is beslis uit die boonste rakke. Daar is ook genoeg kos om van te kies en die hoeveelhede is meer as voldoende. Diens is redelik goed maar daar is ruimte vir verbetering. Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna C
Saam met vriende

Waardevolle wegbreekkans weg van die stad se gejaag.

Dit was ons 2de besoek en het ons geweet wat om te verwag. Skoon lug, lekker kos, gemaklike kamers en goeie diens. Hierdie keer het ons boot saamgeneem en die rivier-uitstappie verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old hotel charm.

Not fancy but well maintained and clean. Loved the atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodore D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore D
Enkelreisiger

Gemaklik en effektief.

Karaktervolle hotel met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will be back.

This was our first visit to Malgas, and out experience at the hotel was just awesome. Staff were friendly, and the hotel was spotless. Breakfast and dinners were good and well-presented. Rooms were comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roberta E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta E
Gesin met klein kinders

Pleasant stay. Would go back.

Lovely little spot. Very accommodating to families with kids. Enjoyed not having to cook and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf. Sal teruggaan.

Lieflike plekkie. Baie akkomoderend teenoor gesinne met kinders. Het dit geniet om nie te kook of skoon te maak nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf in 'n rustige omgewing.

Ontvangs en buite beligting kan verbeter. Die kos en bediening was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goeie diens en rustige omgewing.

Ons het baie lekker by Malagas Hotel gebly! Sal weer wil kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita V
Gesin met tieners

Heerlik en ontspannend!

Rustige plekkie, kamers netjies! Mense is vriendelik en behulpsaam. Was bietjie teleurgesteld in die kos, rys uitgedroog met harde korrels tussenin, vark en visgereg effens rouerig - maar daar was genoeg kos. Ontbyt was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alex B
Gesin met klein kinders

Nice stay but out of the way for what we wanted to do.

The hotel is nice enough, it is clean and well appointed but some of the staff could be friendlier. The road to get there is atrocious and we had two punctures during our three-night stay, which wasted a day of holiday trying to get to Swellendam to change the tyre. We had hoped to spend time in De Hoop but it ended up being over an hour away on a bad road. There is not much to do at the hotel, the pool is very small but the view over the river is nice. The food was tasty but sometimes overcooked and the meat was dry, there were not a lot of options. It was a nice stay but we wouldn't go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter O
Gesin met tieners

Baie rustige plek.

Malagas Hotel is in 'n baie rustige area. Daar kan jy ontspan en net die natuur geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Gesin met klein kinders

Home away from home.

My 2 kids and I spent 4 nights at the hotel. The rooms were well serviced and the staff generally very friendly and helpful. I really recommend the hotel for young families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig/

Ons het ontspan en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate C
Saam met vriende

Value for money.

Very friendly and helpful staff. Good location for De Hoop Nature Reserve, very remote. Food was okay for what we paid for it but was not great. Could have been cleaner, especially bed sheets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine O
Saam met vriende

Heerlike wegbreekplek.

Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meinhard S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meinhard S
Enkelreisiger

Dit was lekker!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisma V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elisma V

Not what we expected.

Standard rooms are very average, still old TV's and bathrooms. Water in standard rooms was brown and the fan/light didn't work properly. Even the superior double room, nothing outstanding. Food very average, soup cold and tasteless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christa C
Gesin met tieners

Begin jou vakansie by Malagas, dit kan net beter word wanneer jy vertrek.

Ons het vreeslik uitgesien na die afgesonderde rivier-ervaring. So teleurgesteld, onvriendelike ontvangs, alhoewel die kelnerinne vriendelik was. Die hotel het werklik baie potensiaal, kan in perfekte juweel omskep word. Ons het 2 kamers bespreek, my seun se kamer was meer modern maar vol vismotte. Ons moes die kamer, badkamer en vloere spuit met Doom. Ons kamer was oorkant die stofpad langs die petrolpomp. TV het nie gewerk met afstandbeheerder. Ons moes dit by TV aansit, en elke kanaal was net vlokkies. Die kamer se mat het seker maande gelede 'n stofsuier gesien. Die bad en stortgordyn vol hare en afgeleef. Het spinnekoppe gespuit toe ons inkom en die arme goed het steeds daar gele toe ons 2 dae later vertrek. Grillerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie oornag-posisie tussen Overberg en Tuinroete.

Kort net dalk 'n bietjie "varsheid" by die voedsel-voorbereiding, aanbieding en kamernetheid. Oormaat van voedsel tydens etes beskikbaar, baie behulpsame en vriendelike personeel. Kos-voorbereiding lyk en smaak dalk net te vetterig en asof dit lank gestaan het. Vermorsing van voedsel kan beperk word indien voedsel meer volgens hedendaagse voorbereidingsmetodes gedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die absolute stilte was vir ons wonderlik. Dis lekker om af te sluit van die stad se gewoel en lekker plattelands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZND1cMVCwFxGGeDvf3cyf02ZQvqNfw4TspLsNvy4iLRY2tnOCE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Plot 153 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.300307827374 20.588273704664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem