Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malan's Rust

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Malan's Rust bied 2 knus kothuise op die eienaar se woonerf, maar gaste het toegang tot privaat geriewe en ook hul eie ingang.

Die eenhede het plek vir altesaam 4 gaste.

The Yellow Daisy het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die eenheid het nie 'n TV nie maar wel WiFi. Daar is gratis koffie, tee, suiker, tuisgebakte beskuit en melk. Buite is 'n heerlike vuurpit met rooster, hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies.

The Blue Door het ook slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer wat 'n dubbelbed het. Die en suite-badkamer het 'n stort, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die eenheid het nie 'n TV nie maar wel WiFi. Totale oppervlakte van die eenheid is ongeveer 20 vierkante meter in oppervlakte. Daar is gratis koffie, tee, suiker, tuisgebakte beskuit en melk. Buite is 'n heerlike vuurpit met rooster, hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies.

Aktiwiteite in die area sluit in sterrekyk, besoek aan die unieke NG Kerk, begeleide staproete deur dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Malan's Rust
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Republiekstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Malan's Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa05a7e3beb8ac2bb79bcea8b8be92cd9cdf7f80d3dc7a6c7f854a3ee57092fe4c2ffa2b906a70115c11d10c0e4aff778800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 12 Republiek Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.400884218989 20.66206663901