LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maleech Cottage | LekkeSlaap
+16

Maleech Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 66, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Maleech Cottage is 'n gastekothuis op die gasheer se privaat eiendom aan die oewer van die Krokodilrivier in Muldersdrift. Die perseel is naby verskeie trouvenues.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed em mm em suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis het ook 'n sitarea met 'n TV en gaste het toegang tot die swembad en lapa op die perseel in dien vooraf gereël. Geen partytjies word toegelaat nie. Daar is ook parkeerplek vir 2 voertuie.

Maleech Cottage is sowat 16,5 km van Lanseria Internasionale Lughawe en die Sterkfonteingrotte, en 30 km van die Wieg van die Mensdom af.

Slaapplek

’n Bespreking by Maleech Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Maleech Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Riverside-weg 66, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Maleech Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 66, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aeec2be9f9a9d761af585a76d4e6d32bccccd357e468f19e6592bd8883f89ead4fb56a8d00da275d740862923e60331ef3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 66 Riverside Road Driefontein 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.007034524917 27.832315714532
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!