Maleech Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-weg 66, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Maleech Cottage is 'n gastekothuis op die gasheer se privaat eiendom aan die oewer van die Krokodilrivier in Muldersdrift. Die perseel is naby verskeie trouvenues.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort. Die kobuis het verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Die kothuis het ook 'n sitarea met 'n TV en gaste het toegang tot die swembad en lapa op die perseel indien vooraf gereël. Let asb. dat hierdie area die gasheer se privaatgeriewe is en die gasheer se persoonlike besittings bevat. Dit is nie vir gaste se gebruik nie.
Swemhanddoeke word nie voorsien nie en badhanddoeke mag nie vir swem gebruik word nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Daar is ook veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.
Maleech Cottage is sowat 16,5 km van Lanseria Internasionale Lughawe en die Sterkfonteingrotte af, en 30 km vanaf die Wieg van die Mensdom, om net 'n paar van die nabygeleë besienswaardighede te noem.
Slaapplek
’n Bespreking by Maleech Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Riverside-weg 66, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Gaste dink Maleech Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-weg 66, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom