Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mali Mali Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Mali Mali Safari Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Samantha N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place worth a second visit.

Eric, Charlotte, Roxy, and the staff were very friendly and helpful, food was good. The decor is unique, and good stay all around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mali Mali Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie, dit was n plesier om julle hier te he as gaste.

Ons sien julle binnekort weer.

Mali Mali Safari Lodge
Markus G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Markus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons besoek was in 'n vreeslike mooi area.

Mali Mali is in 'n vreeslike mooi area. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf het baie aandag nodig, maar hulle is besig met renovasies. En soos meeste van ons land is die verblyf sleg beïnvloed met krag onderbrekings, wat opvangs 'n ernstige probleem maak, asook 'n moontlike risiko, wat 'n waardevolle area van verbetering sal wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Baie lekker, rustig en stil en heerlike kos. Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Gesin met tieners

Baie tuis gevoel hier.

Baie vriendelike diens in Afrikaans. Ons is op die hande gedra. Juan - dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik rustig en almal is so behulpsaam.

Die plek is besonders. Baie rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R527, Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2726e35bd1c802dc0fbf3b7d28c4f2c478b1343cb2b5105a662c8471d44c31b99930c1fdeaaa7baabe82462b81f80debfc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off the R527 Ndlovumzi Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.325043072276 30.780472755432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem