Malindila House & Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Malindila House & Apartment bied 'n moderne, volledig toegeruste huis en en suite-woonstel in Paradise Beach met panoramiese uitsigte oor Langebaan se strandmeer en Saldanhabaai. Dit is ideaal geleë in 'n eksklusiewe en veilige strand-landgoed en is sowat 200 m van Paradise Beach af.

Daar is 3 verblyfsopsies wat ’n huis, woonstel en ’n suite insluit. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is beskikbaar op versoek. Daar is 'n HD-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Met aankoms word die kombuis voorsien van tee, koffie, en beskuit. Sommige speserye word ook voorsien.

Daar is 'n aparte ingang met parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie. Ingeboude braai op die balkon. Die woonstel word volledig skoongemaak en linne word weekliks vervang.

Malindila House & Apartment is 5 minute se ry van Club Mykonos af en 6 minute se ry na Laguna Inkopiesentrum met 'n Pick 'n Pay en verskeie ander winkels. Die omliggende area het 'n oorvloed voëllewe en is ideaal vir staproetes, visvang, fietsry en watersport, insluitende see-kajak, vlieërbranderry, roeiplankry, seilplankry en duik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Malindila House & Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false