Maltahöhe Self Catering
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steinstraat, Maltahöhe, 0000, Hardap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maltahöhe Self Catering bied selfsorgvakansieverblyf wat aan die agterkant van die Puma-diensstaie in Maltahöhe geleë is. Hierdie huis is in 1950 gebou en is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf word in 'n kothuis met slaapplek vir 4 of 3 gaste gebied. Die eerste gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 driekwartbeddens het, en die tweede kothuis het 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed het. Beide eenhede het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Elke eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuise het 'n B&B-opsie wat teen 'n ekstra koste gereël kan word. Hierdie ete word by die aangrensende Lily Deli bedien. Veilige parkeerplek is op die omheinde perseel met geslogtekringtelevisie beskikbaar. Die verblyf is sentraal geleë en is stapafstand vanaf die dorp se basiese geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Steinstraat, Maltahöhe, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steinstraat, Maltahöhe, 0000, Hardap