Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malutizicht Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malutizicht Lodge, Distrik Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Malutizicht Lodge bied selfsorgverblyf op 'n landgoed in privaat besit. Dit is onder massiewe sandsteenkranse in die Witteberge, tussen Ficksburg en Fouriesburg in die Oos-Vrystaatse Hoogland geleë.

Verblyf word in 3 aparte selfsorg-eenhede aangebied, naamlik die Kliphuis, Kothuis en Chalet. Al 3 eenhede het lugversorging en het en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met 'n kaggel en groot stoepe, asook gratis WiFi. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe by die lodge, soos braaigeriewe en die verhitte, binnenshuise swembad.

Die lodge bied 'n verskeidenheid staproetes, verskeie skilderagtige bergfietsroetes, en visvang vir forel, swartbaars en karp in drie groot damme. Ywerige voëlkykers kan die verskeidenheid voëlspesies geniet wat in die pragtige inheemse klowe woon, wat te voet of per 4x4-voertuie bereik kan word. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Die lodge is gerieflik naby die Caledonspoort- en Ficksburg-grensposte vir gaste wat daguitstappies na Lesotho wil maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Malutizicht Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Malutizicht Lodge, Distrik Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Malutizicht Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malutizicht Lodge, Distrik Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffbff297db26aac87253e2fb8ebfda73e30b7638f43595f625f376d34d52364e2c54a35c5cf61445683867bd8496e26e74b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Malutizicht Lodge District of Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.739501964881 28.060516952239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem