+29

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 156 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Malva-lekke is 'n knus selfsorghuis in Hartenbos wat net 950 m vanaf Hartenbos se strand is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die gedeeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n binnebraai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels, restaurante, die amfiteater en Hartenbos Supertube Waterslides.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tania S
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, goed toegerus! Plekkie is baie mooi. Baie lekker, baie dankie!
Aug 2025
Simone V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende waarde vir geld, gerieflik, netjies en goeie kommunikasie van die ei. Heerlik gebly, Malva-leka was goed toegerus, super skoon en het 'n r...
Sien meer
Aug 2025
Chantelle B
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike verblyf in die hartjie van Hartenbos. Ons het lekker gebly as gesin. Beslis 'n goeie plek om weg te breek.
Jul 2025
Pieter V
Saam met vriende
5.0
Malva-Leka was moewies-leka. Baie goeie waarde en spasie vir geld! Rustige en veilige omgewing naby alles. Lieflike vriendelike diens ontvang van Heim...
Sien meer
Apr 2025
Karl H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en sal beslis weer kom kuier by Malva-leka! Ons was baie vriendelik ontvang deur Heimar, die gasheer. Hy het ons deur die akkommod...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heimar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 156 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malva-lekke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

156 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2896b07eaacec04a5b5158a13f40d0cc26c9d26859d1025650d59f7f226d76f81492572badb5e1e8d1f8c6732735eb5165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 156 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1204075 22.1167498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang