Mamma Mia Vleesbaai
12 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Melkhout Avenue, Vleesbaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mamma Mia Vleesbaai is 'n vakansiehuis in Vleesbaai, 32 km vanaf Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers en 2 gastetoilette en bied slaapplek vir tot 12 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde kamer het 2 stapelbeddens. Twee van die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die derde badkamer slegs 'n stort en wasbak het. Daar is 1 gastebadkamer met slegs 'n toilet.
Die oopplan-leefruimtes beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 en 2 sitkamers, een met 'n TV en gemaklike sitplek, en die ander met 'n knus rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Gaste kan ontspan op die balkon met buitesitplek, braaigeriewe en 'n etenstafel, ideaal vir al fresco-etes met pragtige see-uitsigte. Bykomende geriewe sluit veilige parkeerplek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Christelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 32 Melkhout Avenue, Vleesbaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Melkhout Avenue, Vleesbaai, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang