LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Samantha B
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Amazing. Very awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlike stoep, baie rustig, stil en veilig. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Baie sentraal en mooi. Ons het als gehad wat ons nodig gehad het, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Peaceful, quiet and safe! We enjoyed our stay at Mamma Mia. My 13-year-old son loved the apartment and surrounding area. I enjoyed the peace and quiet. We will most definitely re-visit Mamma Mia often! Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very lovely. Clean and very comfortable. Had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Amazing. Amazing views. Enjoyed the stay; very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Satisfied! Enjoyable, centrally situated and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Ons het nie daai hele mooi view gehad nie, hulle moet die foto delete. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker vakansieverblyf. Dit is baie ruim en alles is skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie oulike plekkie en lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly, dankie. Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plekkie was mooi skoon. Redelik groot en goed geleë. Die braai plekkie is lekker ingerig en beskut teen die wind. Daar kan dalk aandag gegee word aan die badkamerdeur wat na die kombuis toe lei. Hy sukkel om oop en toe te maak en daar is nie 'n handvatsel aan die binnekant nie. Maar oor die algemeen het ons baie lekker gekuier en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

22 Colenso Avenue, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42de2dae21c71d00373172993d7f122d62eabf2ab671d840559d632e443da63c51afd8fa789a8618d58f65e11771993a2c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 22 Colenso Avenue De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5595245 19.3597085

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang