Mammamia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mammamia bied selfsorgverblyf naby Glentana-strand in Groot Brakrivier. Die see-dorpie is bekend vir sy matige klimaat dwarsdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Daar is slaapplek vir 4 gaste en verblyf is beskikbaar in 'n kompakte woonstel wat beskik oor 'n oopplan-leefarea, -kombuisie en 'n -slaaparea. Daar is 'n aparte en suite-badkamer met 'n privaat ingang langs die woonstel.

Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Daar is ook 'n toonbank met sitplek.

Die slaapkamer langsaan het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n TV, braai-area en veilige parkeerplek in. Die woonstel is omhein en is troeteldiervriendelik.

Doendinge in die area sluit visvang, voëlkyk, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mammamia sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mammamia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za