LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manaba Breeze 9 | LekkeSlaap
+35

Manaba Breeze 9

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Manaba Breeze 9 is 'n selfsorgwoonstel wat spog met die mooiste see-uitsigte in 'n kompleks in Margate. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en is ten volle gemeubileer. Die kombuis en sitkamer het 'n oopplan-uitleg met al die nodige selfsorg-geriewe. Die sitkamer het gemaklike leerbanke en skuifdeure wat na die groot balkon met 'n Weber-braai en die mooiste see-uitsig lei.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad waarvan gaste gebruik kan maak en daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig en sleepwa beskikbaar. Manaba Breeze 9 is net 600 m van die strand af en verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede is net 'n entjie se ry weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Manaba Breeze 9 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Manaba Breeze 9
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Queenstraat, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manaba Breeze 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYzg1Zjk0LTRkMDctNDQyNy04OTEzLTM1MTYxNjM3YTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 Queen Street Manaba 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.852767460112 30.381284952164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!