Manaba Akkommodasie by Manaba Breeze B | LekkeSlaap
+37

Manaba Breeze B

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Manaba Breeze B, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R798 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Manaba Breeze B is 'n selfsorgwoonstel in Manaba, aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus het verskeie strande, strandmere, rotsagtige inhamme, graswalle, warm water van die Indiese Oseaan, sonnige weer gedurigdeur, subtropiese woude en plantegroei wat skares lok, veral tydens die feesseisoen.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word voorsien. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n lieflike patio met buitemeubels en braaigeriewe. Die kompleks het 'n swembad, en parkeerplek is vir 1 voertuig in 'n enkeltoesluitmotorhuis beskikbaar. 'n Ekstra parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Manaba Breeze B
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Manaba Breeze B, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manaba Breeze B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R798
per nag (plek vir 6)
Vanaf R798
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Manaba Breeze B, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQi32PK9ITrXFRQOx6eSmU0q9f6NthcM6ptY9tAaRDgwxytB2Pn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R798  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Manaba Breeze B Manaba 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.852676 30.381061
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za