Mandi's
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Rina P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en skoon plekkie.
Ulma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Plek netjies skoon behalwe hare op wasbak van vorige gas. Nie weer nie.
Mike G - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Mandi's se terugvoer
Jy kan nie vir 'n beter gas as Mike vra nie. Netjies en op sy plek. Dis 'n plesier om jou te ontvang, Mike.
Steph F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Sharon K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kuier vir die aand was lekker rustig, ons kon darem TV kyk.
Charmaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Jolene C - Feb 2024
Algehele gradering
Vinnige oornag.
Veronique S - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie ligging vir rus en vrede vir die siel.
Bernice N - Des 2023
Algehele gradering
Tranquil.
Francois R - Des 2023
Algehele gradering
Vir ons behoefte vir as 'n half weg oorbly oppad na ons bestemming in die Oos Kaa.
Elroy J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig en gemaklik, sal net 'n stoof wil hê om kos te kan maak.
Bianca B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Charissa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, gelieflik.
Cynthia K - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Michael G - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely stay. Neat. Spacious. Lovely shower.
Morne P - Sep 2023
Algehele gradering
Handfit
Waldo K - Sep 2023
Algehele gradering
Puik.
Anthony D - Aug 2023
Algehele gradering
I love my stay at Mandi's.
Hanlie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike oornagplek.
Gerrit D - Aug 2023
Algehele gradering
Hartlike ontvangs.
Chaldon W - Jul 2023
Algehele gradering
Refresher.
Pieter G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam ontvang, lekker gebly.
Mandi's se terugvoer
Hi Pieter, dankie vir die resensie. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete Amanda
(Mandi's)
Marietjie V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Shireen H - Jul 2023
Algehele gradering
Warm and cosy.
Riana T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangename plek.
Rencia V - Jun 2023
Algehele gradering
Goed ingerig.
Lizelle E - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik
Tania C - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies.
Dylan M - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing.
Anna S - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike kuier gewees. Bo ons verwagting sal dit enige tyd weer doen met Mandi's.
Gelian D - Mrt 2023
Algehele gradering
Kamer en badkamer is netjies en toegerus met die noodsaaklike. Dit was naby ons bestemming waar ons moes wees.
Nathan B - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Rose-marie E - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie oulike gasvrou en plekkie.
Mandi's se terugvoer
Beste Rose-marie
Dankie vir die verrassende gradering.
Ons sien daarna uit om in die toekoms weer vir julle van diens te wees.
Vriendelike groete,
Amanda Snyman
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18