Mandisa's Rest
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vrede-straat 17, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Mandisa's Rest is in Oudtshoorn, 'n dorp in die Klein Karoo in die Wes-Kaap wat bekend is vir volstruisplase. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 volwassenes,en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir kinders in die leefarea.
Die leefarea het 'n eetarea, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas, lugbraaier en 'n mikrogolf toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan die bekende Kangogrotte besoek, volstruise by Highgate Ostrich Show Farm sien of 'n draai by Cango Wildlife Ranch maak. Daar is ook restaurante naby die huis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Heidie Monick Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Vrede-straat 17, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vrede-straat 17, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom