Mandy's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mandy's Place is ‘n grasdakhuis in Bela-Bela. As die bespreking vir 2 gaste is, het hulle net toegang tot die woonstel en nie die hoofhuis nie.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste kamer het 2 driekwartbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die leefarea het 2 dubbelslaapbanke wat ideaal vir kinders is. Die tweede badkamer het ‘n stort. Elke kamer het lugversorging.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware. Die sitkamer het ‘n gemaklike rusbank en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook ‘n eetarea.

Die woonstel het ‘n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met ‘n stort en ‘n kombuisie.

Verder is daar ‘n braai-area en Jacuzzi. Baie parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Mandy's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mandy's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 900 per nag (vir 14 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false