Mangata Guest Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 15 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Coleman-straat 132, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 920R1 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mangata Guest House bied selfsorgverblyf in die veilige en rustige Kosmos Village, Hartbeespoort, in die hartjie van die natuur.
Dié knus kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n bad, stort, toilet en wasbak in die badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel en 2 enkelmatrasse vir 2 kinders onder die ouderdom van 12. Daar is ook 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure lei na die balkon met 360 grade-uitsigte oor die dam. Gasbraaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kosmos Cafe is gerieflik naby die kothuis geleë en bied heerlike kulinêre ervarings en gaste kan ook ontspannende bootritte aanpak om die natuurlike skoonheid van die omgewing te geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Mangata Guest Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Ligging
- Coleman-straat 132, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Gaste dink Mangata Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Coleman-straat 132, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom