Bloubergrant Akkommodasie by Manhattan Square 12 by CTHA | LekkeSlaap
+18
+18

Manhattan Square 12 by CTHA

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R915 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manhattan Square 12, Arumweg 35, Table View, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

12 Manhattan Square is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Table View in Kaapstad. Die kompleks is net 1,5 km van die strand en Bayside Mall af.

Die woonstel is op die grondvloer en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond, mikrogolf, ketel, breekware, eetgerei en ander toebehore. Daar is 'n haardroër en 'n strykyster en -plank.

Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n klein terras met gasbraaigeriewe. WiFi kan gereël word. Die kompleks het 'n wassery wat met munte werk en die eenheid het sy eie toesluitmotorhuis vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Manhattan Square 12 by CTHA sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Manhattan Square 12 by CTHA
Netheid
3.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Manhattan Square 12, Arumweg 35, Table View, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan Square 12 by CTHA het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R915
per nag (plek vir 4)
Vanaf R915
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R915
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manhattan Square 12, Arumweg 35, Table View, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99pqlE4lgPBePU1l2EseDEceMzSDfzRZHFGnM8Sc2UoMcuHPJf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R915  per nag (plek vir 4) 2 5 1 3.5 12 Manhattan Square, 35 Arum Road Table View, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.822067 18.483473
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za