LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manhattan Suites 508 | LekkeSlaap
+14

Manhattan Suites 508

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 3, Century City Boulevard, Kaapstad, 7446, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manhattan Towers-Suite 508 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Manhattan Towers in Century City in Kaapstad. Dis 350 m vanaf Intaka Island en Canal Walk is net 250 m weg.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en platskerm-TV. Die tweede slaapkamer het 'n platskerm-TV en 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Handdoeke en gehaltelinne word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die suite beskik oor alle nodige geriewe, soos skoonmaakmiddels. Die eenheid word daagliks skoongemaak en daar is 'n wasgoeddiens teen ekstra koste. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea met 'n tafel en 4 stoele en 'n sitarea met 'n 40" LCD-TV met DStv-PVR. Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met stoepstoele, ideaal vir Kaapse somernagte.

Daar is 'n restaurant op die perseel, Jacqui O Bistro, wat daagliks ontbyt, middag- en aandete bedien. Daar is 'n onthaalarea met braaigeriewe en 'n Jacuzzi wat oor Kaapstad en op Tafelberg uitkyk. Dié area moet bespreek word teen ekstra koste en is ideaal vir eksklusiewe byeenkomste vir familie of vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by Manhattan Suites 508 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Manhattan Suites 508
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Esplanade-weg 3, Century City Boulevard, Kaapstad, 7446, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan Suites 508 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 3, Century City Boulevard, Kaapstad, 7446, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMGQ4NjgwLWY3MTEtNDNkOC1hNjgzLWEwNjBmNGMyYWI3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3 Esplanade Road Century City Boulevard 7446 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.890739436213 18.510578397484
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!