LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manhattan Towers 507 by CTHA | LekkeSlaap
+25

Manhattan Towers 507 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 R897 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manhattan Towers 507 by CTHA is 'n selfsorgvakansiehuis in Century City in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby heelwat geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Die woonstel is op die vyfde verdieping en kan via 'n hysbak of trappe bereik word. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n bad en aparte stort. Die oopplan-leefarea is ruim en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, oond, stoof, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Op die gebou se dak is 'n braaiplek en Jacuzzi wat teen ekstra koste gebruik kan word. Veilige kelderparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en die gebou het 24 uur-sekuriteit.

507 Manhattan Towers is naby Canal Walk-winkelsentrum, sakegeriewe en Ratanga Junction-pretpark. Ons is ook net 15 - 20 minute se ry vanaf Bloubergstrand met sy vlieërbranderryers, restaurante en kroeë.

Slaapplek

’n Bespreking by Manhattan Towers 507 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 380
Vanaf R897
per nag (plek vir 2)
was R1 380
Vanaf R897
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 204, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba85d7b37d660fcb639c1fdf8105f32277f3f11dd526a3b7ef7186925319bc794c3ec5c8c195b6e0ee9e915a8a6eb34e5d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 380, nou Vanaf R897  per nag (plek vir 2) 204 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.8903023 18.5109469
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!