Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maningwe

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Maningwe
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, veilig en privaat.

Dit was 'n verskriklike lekker vakansie, die huisie is ten volle toegerus en alles wat op die webtuiste geadverteer word, het ons gekry. Sal beslis weer by die akkommodasie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantall V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek lekker ongelooflik.

Dit was so goed ingerig - mens het alles wat jy nodig het. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie mooi en moderne plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blenda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Blenda V
Gesin met klein kinders

Het elke oomblik geniet.

Was baie lekker gewees. Baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O
Saam met vriende

Rus, gemaak, all in one.

Dit is een van die mooiste plekke om in te bly, alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit is baie goeie toegeruste plek. Daar is niks wat kan verbeter nie. Dankie vir 'n baie mooi plekkie vir ons om 3 dae te spandeer. Al die wild wat verby ons huis kom, is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike gesinsvakansie met die mooiste natuurskoon!

Maningwe is presies soos hulle geadverteer het en nog meer. Dit is waarde vir geld en die omgewing en herinneringe wat jy daar bou is onvergeetlik! Dankie vir julle goeie gasvryheid! Ons het baie lekker gekuier by, en sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patsy T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

It was indeed a very peaceful, tranquil stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis was baie netjies en skoon.

Maningwe is uiters goed toegerus. Baie wild om die huis. Huis is uitstekend toegerus, en alles was in werkende toestand. Die eienaar (Maryke) was baie vinnig om op navrae te reageer. Baie diere soos koedoes, bosbokke, sebras, varke, duikers het ons besoek. Dalk 'n goeie idee om die stoep/braai area bietjie veiliger te maak?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Beurtkrag was probleem, verskaf alternatiewe bv. inverter of solar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raynier V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynier V
Enkelreisiger

Fantasies.

My tweede besoek by Maningwe en elke keer 'n wenner. Als wat jy nodig het in die huis is daar. Die byvoeging van die wasmasjien en skottelgoedwasser is 'n bederf. M,ens gaan langer wil bly. Baie diere volop. Sal beslis weer bespreek en aanbeveel vir ander ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G
Gesin met tieners

Incredible spot to relax.

Crazy variety of local animals there to greet us within minutes of our arrival!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardy L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardy L
Gesin met tieners

Baie netjies.

Sal weer Maningwe besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die huis het alles wat mens nodig het. Ons het regtig elke oomblik geniet. Ek sal dit beslis aanbeveel. Dit sou nice wees as daar 'n inverter was gedurende loadshedding, maar dit het nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam. Sal weer besoek.

Die enigste ongerief was dat die TV meestal ontoeganklik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Francoois P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Francoois P

Was excellent! Maryke was a very big help. Clean, neat and we all loved it.

Best place, value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly! Ideaal vir gesin met kindertjies! Sal beslis weer boek by Maningwe.

Netjies, modern, goeie ingerigte selfsorgeenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker waarde vir jou geld. Uitstekende plek, baie dankie!

Pragtige skoon plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Gesin met tieners

Gerieflike mooi huis.

Die huis is goed toegerus met mooi kombuis en badkamers. Die air-conditioner werk ook goed en was 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary S
Saam met vriende

Lieflike huis met als wat hy nodig het. Huis goed toegerus met kwaliteit toerusting.

Fasiliteite pragtig maar die huise te naby mekaar, geen privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis waarlik 'n plek om te rus en dis fantasties om tussen die wilde diere te bly.

Die verblyf was wonderlik met 'n huis wat ten volle toegerus is met als wat jy nodig het. Die swembad en aircon is 'n moet in daardie deel van die land en ons verblyf het dit als gebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns K
Gesin met tieners

Asemrowend.

Eerstens, baie dankie aan die eienaars van Maningwe. Dit wat geadverteer was, is dit wat jy kry. Die huis het alles wat jy nodig het om lekker te kan ontspan in die bos. Die kinders het die Netflix baie geniet. Daar het baie diere kom kuier: koedoes, vlakvarke, sebras, bosbokkies, duikers ens. maar die nagapies was die mees entertaining. Baie dankie aan Maningwe (Maryke) ons sal vir seker weer gaan kuier. Bosgroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie B
Gesin met tieners

Gerieflik.

Lekker gesinswegbreek selfs al was die weer nie belowend nie, het fasiliteit gerief gehad. Net nie lekker om gedurende beurtkrag in warm plek te sit nie, veral nie na skemer nie want dan oorweldig die goggas jou self binne in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker verblyf.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Een van Marloth se beste eenhede en waarde vir geld. Alles wat jy nodig het. Sal vir seker aanbeveel. Die enigste probleem is die bure, ja vir seker buite beheer van Maningwe, maar wel 'n ongelooflike steurnis. Dit voel of die bure besig is om te bou binne-in die hoofslaapkamer met 'n konstante gekap en werkers wat deur die vensters kyk, dus het dit gevoel of ons geen privaatheid gehad het nie en boonop heeltyd met toe gordyne geleef het vir 'n bietjie privaatheid, dus kon ons nie die buitewêreld aanskou nie. Ons was vir 'n langnaweek daar en die bure het nooit ophou kap nie. Dalk kan kantgordyne bietjie meer privaatheid skep?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek. Pragtige, goed toegeruste huis vir gesin van 4. Koedoes, rooibokkies and vlakvarke kom kuier op die deurstoep. Naby Krokkedilbrug-ingang. Ons het heerlike gekuier, baie dankie. Ek dink die huise is net 'n bietjie te na aan mekaar as 'n mens kritiek moet lewer, maar kan maklik opgelos word met "kamp-afskortings''.

Sou ook voorstel of 'n gas-hob of gas-Cadacbraai vir load shedding - koffie op die oop vuur is bietjie moeilik, maar 'n fantastiese, skoon, netjiese plek met als wat 'n mens nodig het. Ons kom kuier weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdia L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het ongelukkig bouers gehad reg langs Maningwe wat vreeslik geraas het gedurende die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stienie N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N
Saam met vriende

Heerlik gekuier ten spyte van die nat weer.

Maningwe is 'n baie netjiese, baie goed toegeruste eiendom met baie goeie en smaaklike afwerkings. Sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Netjies en skoon, met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athol S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend it but with reservations.

The accommodation itself was faultless in terms of comfort, cleanliness, decor, equipment, etc, but building operations spoilt things. I have been to Marloth Park at least 15 times. Its main attraction is the peace and sense of solitude one normally gets there. You do not normally see another dwelling unit as the trees and vegetation provide a screen from neighbouring buildings. So you do not expect to arrive to hammering, sawing, drilling and shouting which is what we had every day from 08:00 until 17:00 and all taking place within 20 m away. Had we been forewarned we might well have opted for different accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V
Saam met vriende

Absoluut uitstekend en sterk aanbeveel!

Die eenheid is luuks, die uitleg goed en die vertrekke ruim en goed toegerus. Die meubels, kombuis toebehore en toerusting is van hoe gehalte en in 'amper nuwe' toestand -en alles werk! Meeste dae tydens ons besoek was koel, maar die 3 lugversorgers steeds 'n bonus. 'n Verskeidenheid diere het ook elke oggend en aand aangedoen vir iets te ete. Maningwe sal beslis ons eerste keuse wees wanneer ons Marloth weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Butch C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Butch C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely house.

Lovely house, everything you need is there. Down side is there is a house been built close by which will take all privacy away, very sad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: lekker!

Netjies en ruim huis. Dekor is baie mooi en duursaam. Die appliances is nuut en werk 100%. Daar is geen veiligheidshek voor skuifdeur en om die vuilgoedsak in motor te laai en te gaan aflaai by ingangshek werk nie want dit mors in die motor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Maningwe is 'n baie lekker hius met alles wat nodig is, die enigste probleem wat ek sal sê is die karafdak, daar is nie een nie en met temperature wat 41 word dink ek hulle moet daarna kyk, maar ja, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Huis is mooi netjies, alles is daar wat jy nodig het. Interaksie met die diere wat die huis besoek was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Fantasties.

Huis is baie prakties ingerig; alles wat jy benodig is daar. Luukse binnekant. Baie gesellig. Regtig 'n plek om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose R
Gesin met klein kinders

Really enjoyed the stay, the house and rooms were clean and it is in a nice, peaceful location.

The house was just the right size, enough for a small family. Location was spot on, nice and quiet. Would definitely go back there again. The hostess was very helpful with us as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Gesin met klein kinders

Het baie tuis gevoel.

Ons het baie lekker gebly! Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R
Gesin met klein kinders

Pragtige huis, skoon en netjies. Net soos op die foto's.

Het heerlik gebly. huis is skoon en netjies. Alles wat 'n mens kan nodig hê is daar. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Oulike netjiese huis, baie smaakvol toegerus. Die gasvrou was heeltyd met ons in verbinding met inligting wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie moderne, rustige plekkie om weg te kom van die gejaag.

Ons het baie lekker gekuier en lekker gerus by Maningwe in Marlothpark. Ons beveel die oulike plekkie enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maningwe se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. dit maak ons harte warm om dit te lees. Waardeer dit ongelooflik baie. Groete, Inge de Kock.

Maningwe
Heila M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heila M

Aangenaam verras en goed beplan en toegerus met lieflike beddegoed en afwerkings. Vir seker 'n plekkie om net te rus en in die natuur te wees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heilanda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilanda M
Gesin met tieners

Stunning.

The house was very neat, aircons in rooms and swimming pool for the hot days.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Die huis was baie netjies, lugversorging in kamers en swembad vir warm dae.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madala M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madala M
Gesin met klein kinders

We had a wonderful and peaceful stay. The house was clean and comfortable.

We relaxed well in the bush. We enjoyed staying at Maningwe. The owner understand good customer service. We had a minor problem about the stove but he responded well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en iets uit 'n ander wêreld.

Baie dankie vir 'n pragtige, skoon huis. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Die interaksie met die diere was iets uit hierdie wêreld. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maningwe se terugvoer

So dankbaar vir jul wonderlike terugvoering, bly jul het dit geniet.
Vriendelike groete,
Inge

Maningwe
Yolandie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie G
Gesin met klein kinders

Sal weer gaan, Kinders geniet dit, voel veilig. Prakties en goed toegerus.

Ons en die kinders het dit baie geniet. Die gasvrou het goeie smaak. Dis gerieflik en prakties. Sal weer gaan - het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maningwe se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering ons waardeer dit opreg. Bly jul bos vakansie was na wense. Vriendelike groete Inge Inge Smith

Maningwe
Tracy C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy C
Saam met vriende

Ons het alles geniet, lekker gerus en die skoonheid van die natuur ervaar en weer waardeer.

Alles was perfek, van die huis tot die bos tot die diens wat ons ontvang het. Ons sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maningwe se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is dankbaar en bly dat die verblyf na wense was en dat jul die bos geniet het. Hoop om jul weer te akkomodeer. Vriendelike groete Inge Smith

Maningwe
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owllaan 3719, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5323d54031def9c9fd3c6220c8bf75e084fb37bcf1a874c706630c6b09f4025a1ec7fec6945c59822e21ea259296802bcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 3719 Owl Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.347694444444 31.802305555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem