Manners Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manners Manor is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in 'n rustige area van Houtbaai, Kaapstad. Dit is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie besienswaardighede in die Atlantiese Kusgebied.

Dié woonstel is deel van die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n goed toegeruste kombuisie wat lei na 'n beskutte dek met braaigeriewe en 'n kindervriendelike swembad.

Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi, en daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Llandudno, Kampsbaai en Clifton se strande is 10 tot 20 minute se ry van die woonstel af, en verskeie winkels, restaurante en die hawe is net 10 minute se ry weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Manners Manor sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manners Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false