Manzini Plesier Plaas
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chris G - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent spot just outside Potch!
Manzini Plesier Plaas se terugvoer
Thank you.
We appreciate the positive feedback.
Eugene V - Jan 2024
Algehele gradering
Great plek vir die hele gesin!
Manzini Plesier Plaas se terugvoer
Baie dankie
Etrecia S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam met mooi natuurskoon.
Manzini Plesier Plaas se terugvoer
Baie baie dankie
Kom kuier weer gerus
Andre L - Des 2023
Algehele gradering
Sal enige iemand na hul plek verwys, hulle was baie behulpsaam.
Manzini Plesier Plaas se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Petro C - Mrt 2023
Algehele gradering
Vuil, geen ontvangs, baie bad.
Hein B - Jan 2023
Algehele gradering
Bykans niks vir jong kinders om te doen behalwe swem nie.
Khumbudzo T - Mei 2022
Algehele gradering
There is no blankets, no Wi-Fi, no TV nothing only the owners was kind.
Karen V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
- Kapasiteit: 113 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R54, Northwest, Potchefstroom, 1520, Noordwes