Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Grove in Hogsback

Die Studio-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea. Daar is 'n koninggrootte-bed en stapelbed waarop 1 of 2 kinders kan slaap. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof toegerus. Die sitarea spog met 'n Jetmaster-kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea het ook Franse deure wat na die stoep lei, waar daar 'n braai-area en 'n gazebo is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die instansie nie besprekings vir een nag tydens die spitsseisoen aanvaar nie.

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R100.
Kinders 13 jaar en ouer betaal die volwassene-tarief van R150.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Chalet
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle handdoeke en linne word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en 'n rusbank, en daar is 'n aangewese braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die instansie nie besprekings vir een nag tydens die spitsseisoen aanvaar nie.

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R100.
Kinders 13 jaar en ouer betaal die volwassene-tarief van R150.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Cabin
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huisie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 1 badkamer met 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word indien dit vooraf gereël is. Dié eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof en 'n mikrogolfoond. Die sitarea langsaan het 'n klein kaggel en lei na 'n dek. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die instansie nie besprekings vir een nag tydens die spitsseisoen aanvaar nie.

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R50.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R100.
Kinders 13 jaar en ouer betaal die volwassene-tarief van R150.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winding-laan 3, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb87f8ef2b895a5eebdd0820f5adedb24a3e0d6d8dea539294ed6cb4b2288dfa82ddb0f9fa6547ab04e06795d101d7d60c25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 3 Winding Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.578558156366 26.918763053865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem